Save
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Koue Oorlog terme

Koue Oorlog

TermDefinition
Satellietstaat land wat formeel onafhanklik is, maar onder swaar politieke en ekonomiese invloed of beheer van ‘n ander land is
Ystergordyn gemilitariseerde grens wat die kommunistiese Sowjetblok en die Wes-Europa tydens die Koue Oorlog geskei het
Warskou-verdrag wedersydse verdedigingsooreenkoms tussen agt Oos-Europese state tydens die Koue Oorlog
Vryemark ekonomie ekonomie waar die prys van goedere of dienste bepaal word deur vraag en aanbod, eerder as deur regeringsbeheer
Truman-leerstelling VSA se verbintenis daartoe om militêre en ekonomiese hulp aan lande wat deur kommunisme bedreig word (soos Griekeland en Turkye) te verskaf en sodoende die verdere verspreiding van kommunisme in die wêreld te beperk of te voorkom
Stuitingsbeleid VSA was vasbeslote om die verspreiding van kommunisme in te perk
Gee 'n ander naam vir stuitingsbeleid inperking/indammingsbeleid
Risikobeleid om ‘n gevaarlike situasie tot op die rand van ‘n ramp te dryf. (ook waagmanskap
Kommunisme eenpartystate waar nywerhede en landbou deur die staat beheer word; geen privaat besit
Kapitalisme ekonomiese stelsel gebaseer op privaateienaarskap deur middel van produksie en verspreiding van goedere, gekenmerk deur ‘n kompeterende mark en gemotiveer deur wins
Demokrasie ‘n regeringstelsel gebaseer op die wil van die mense, dit is regering vir die mense deur die mense d.m.v. hul eie verkose verteenwoordigers
Koue Oorlog n ideologiese oorlog tussen die VSA (kapitalisme) en USSR (kommunisme) om hul invloedsfere ten koste van die ander ideologie uit te brei
Invloedsfeer Area van spesiale beheer of dominansie onder 'n' gesaghebbende land - ekonomiese en politiese invloed
Marxisme-Leninisme amptelike kommunistiese ideologie deur Lenin aangepas vir die USSR en sy satelietstate gebaseer op die mag en leierskap van die proletariat
Ideologie Idees en doelstellings wat ‘n hele groep of nasionale kultuur beïnvloed
Gevolmagtige oorlog Oorlog wat nie direk gevoer is nie, maar deur ander groepe of lande
Sosialisme Ekonomiese en politiese stelsel waar die staat enkele aspekte van die ekonomie beheer
Marshall-plan om ekonomiese hulp aan Europa te verleen om hulle te help om te herstel en te floreer
Kominform (Kommunistiese Inligtingsburo ) in die lewe geroep om druk op kommunistiese lande uit te oefen om aan die Sowjetunie gehoorsaam te wees en geen hulp van die Weste te ontvang nie
Komecon in die lewe geroep om Russiese satellietstate ekonomies by te staan en te koördineer
Supermoondhede is lande wat sterk genoeg is om wêreldsake te oorheers
Created by: hybriek
Popular World History sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards