Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Gesk Kw2 vrae

QuestionAnswer
Wat is die renaissance tydperk? -Tyd tussen 14de en 16de eeue in Europa toe Kuns, Letterkunde, filosofiie en wetenskap idees baie belangrik geword het
Waar het die renaissance begin? Italië
Wat is die verskil tussen die Renaissance tydperk en die Middeleeu? Renaissance: Era van Menslikheid, wetenskap, opvoeding, regte en vryheid van individu Middeleeu: Era van geloof in god en die hemel
Wanneer was die Middeleeue 500AE tot 1500AE
Hoekom het mense begin om nuwe lande tydens die renaissance verken? Meer mense het leer lees en skryf Mense het nuuskierig geraak oor ander plekke en kulture Nuwe tegnologie=mense geleer om groter skepe te bou =verder weg kon seil Idees en kennis het begin versprei Handel Nb geword Europeers wou godsdiens uitdra
Noem 3 beroepe wat Leonardo Da Vinci gehad het? Skilder, Beeldhouer, argitek, musikus, wetenskaplike, sterrekundige, ingenieur, uitvinder, anatomis, geoloog, kartograaf, botanis, dierkundige, paleontoloog en skrywer
Wat was Galileo Galilei se beroemste uitvindsel? Teleskoop
Van watter misdaad is Galileo skuldig gevind? En wat was sy straf? Kettery. Hy was onder huisarres geplaas.
Wat is Sekularisme? Volgens die idee behoort godsdiens die mens nie te verhoed om voluit te lewe nie. Sekulêr beteken "van hierdie wêreld" in Latyn. Mense was nie meer so geintereseerd in godsdiens nie+wou wêreldse plesier en materiële dinge liewer as geestelike geluk he
Wat is Skeptisisme? Die idee van skeptisisme het nuuskierigheid, objektiwiteit en die bevraagtekening van gesag aangemoedig. Twyfel en bevraagtekening het mense se onvoorwaardelike geloof begin vervang.
Wat is Individualisme? ie idee van individualisme sê dat mense hul persoonlikhede en gevoelens moet uitdruk en hul unieke talente moet uitleef. Individualisme was ook aan 'n nuwe klem op onderwys gekoppel.
Wat is Humanisme? Humanisme was 'n sekulêre beweging wat intellektuele ontwikkeling aangemoedig het. Volgens humaniste was mense+hierdie wêreld, en nie God nie hul fokuspunt.Humanistiese leerlinge het antieke werke van sekulêre Griekse+Romeinse geleerdes bestudeer
Wat het Midde-Oosterse en Asiese geleerdes bereik? Arabies getallestelsel uitgevind (Gebruik vandag nog) Desimale stelse en teorie van ewolusie uitgevind Swaartekrag en verband tussen massa,spoed end afstand ondek spoed van lig gemeet omtrek van aarde akuraatheid= +- 1%
Waar is Buskruit ontdek? China
Die wie was die eerste Karvele gebou? Spanjaarde en Portugese
Wat was die naam van die ontdekkingsreisiger wat op n ekspedisie vertrek het o die suidpunt van Afrika te vind? Bartholomeus Dias
Wat het Portugese ontdekkingsreisigers opgerig by die plekke langs die Afrika-kus waar hulle gestop het? Padrão, Sandpilare , Klipkruis
Wie het die eerste ekspedisie gelei om n see roete van Europa na Indië via die Kaap van Goeie Hoop te probeer vind? Vasco da Gama
Waar het Vasco da Gama se reis begin? Portugal
Waar het Da Gama gesterf? Indië
Vir wat staan VOC? Verenigde Oos-Indiese Kompanjie OF destyds Vereenigde Oost-indische Compagnie
Wat was die doel van die VOC? Om in die Ooste handel te dryf
Watter ontberinge het die bemanning ervaar? Benoem 3 Kwaai storms, Seerowers kon skepe aanval, Rotte op boord wat siektes soos builepes gedra het (Matrose siek gemaak), Soms moeg of bang geraak, Beknopte en onhigiëniese toestand, Kos was swak gehalte en geen vars water of kos nie +enige ander in boek
Created by: luchenning
Popular Social Studies sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards