click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Berlyn 2021
Vraestel 1 Vraag 1
Term | Definition |
---|---|
Groot 3 by Jalta | Churchill, Rooseveldt, Stalin |
Groot 3 by Potsdam | Stalin, Truman, Attlee |
Duitsland se 4 sones | VSA, Brittanje, USSR, Frankryk |
Wes-Duitsland se geldeenheid | Deutche Mark (1948) |
Finansiƫle hulp aan Westerse sone was bekend as | Marshall-plan |
Belangrike verskille tussen Oos en Wes | Lewernstandaard, vryheid van keuse, demokrasie |
Wes-Duitsland se politiese en ekomomiese stelsels | demokrasie, kapitalisme |
Oos-Duitsland se politiese en ekonomiese stelsels | kommunisme |
Berlyn Blokkade | verbintenisse per pad, spoor en kanaal tussen Wes-Duitsland en Wes-Berlyn afgesny (1948) |
Berlynse Lugbrug | Kos en voorrade is vir 10 maande na Wes-Berlyn gevlieg en die stad kon oorleef |
Opheffing van Berlyn Blokkade | Mei 1949 - onsuksesvol |
Wes-Duitsland se amptelike naam | Duitse Federale Republiek |
Oos-Duitsland se amptelike naam | Duitse Demokratiese Republiek |
Wanneer is Wes-en Oos Duitsland amptelike verdeel in twee lande | 1949 |
Wes-Duitsland se eerste leier | Konrad Adenauer |
Oos-Duitsland se eerste leier | Walter Ulbricht |
Begin om Berlyn Muur op te rig | 13 Augustus 1961 |
Berlyn Muur was simbool van | Koue Oorlog |