click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Gesk Nuwe woorde
| Term | Definition |
|---|---|
| Demokrasie | Regeringstelsel waar almal stem om leiers te kies |
| Stem | Wys wie jy wil kies as leier |
| Regering | Sisteem waarvolgens land regeer word |
| Demokratiese verkiesing | Alle volwasse burgers mag stem vir leiers |
| Burgers | Mense van n land |
| Politieke party | Groep mense met dieselfde idees oor regering |
| Stembrief | Papier waar jy merk vir wie jy stem |
| Grodwet | Wette van n land wat deur slmal gehoorsaam moet word |
| Parlament | Tak van regering wat wette maak |
| Geregtigheid | Regverdig en korrek |
| Regstelsel | Polisie en hof ( waar mense verhoor word ) |
| Regte | Ding toegelaat om te doen of he |
| Verantwoordelikhede | Ding van jou verwag om te doen |
| Biografie | Iemand ee lewens verhaal |
| Simbool | Item wat vir iets staan of betekenis het |
| Leuse | Frase van land of organisasie wat hulle wil beriek of glo |
| Volkslied | Amptelike lied van n land |