click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Geskiedenis hoofstuk
| Question | Answer |
|---|---|
| Khoi Khoi-Khoi en San eienskappe | Khoi-Khoi: mense van mense, nomadies, veewagters, boere, Hottentotte. San: mense wat anders is as ons, geen diere, jagter-versamelaars, Boesmans |
| Wat het vroeë Hollandse setlaars met Khoi-Khoi en San gedoen? | Handelgedryf |
| Waarmee het swart boere geboer? | Sorghum en broodmanna (kort somer reënval) |
| Waarvoor staan HOIK | Hollandse Oos Iendiese Kompanjie. |
| Hoekom het lande in Europa met mense in SA handel gedryf? | SA in die middel van hul roete na Indië. |
| Wat het die HOIK vir Jan van Riebeeck gebeveel? | Om n verversingstasie in Kaapstad op te rig. |
| Wat is Jan van Riebeeck se vrou se naam? | Maria de la Quellerie |
| Hulle het groot groente tuine aangelê. Wat word die tuine genoem? | Kompanjietuine |
| Waarom was slawe na Kaap gestuur? | Jan van Riebeeck was verbied om plaaslike mense te gebruik as slawe |
| Wat moes slawe doen (hoof akt)? | Tuine aanle, huise bou, verversingstasies oprig |
| Waar was vroeë slawe geneem? | Slawe huis, Withuis, White house |
| Waarvandaan was eerste slawe van SA? | Angola |
| Wat is die 3 hoofgroepe waarin slawe aktiwiteite in gedeel kan word? | Huishoudelike slawe. Plaaswerkers. Ander slawe aktiwiteite. |
| Noem 5 aktiwiteite wat huishoudelike slawe moes doen. | Naaldwerk. Kook. Water haal. Skoonmaak. Klere en beddens was. |
| 5 Aktiwiteite van plaaswerkers. | Tuinwerk . Plante nat. Onkruid. Vee oppas. Uitwinning. |
| Noem 5 ander slawe aktiwiteite. | Karretjie drywers. Messelaars. Bouers. Verwers. Skrynwerker. |
| 4 slawe reëls. | Moet reën 10uur by huis. Mag nie op waens of perde. Mag nie tydens kerk bymekaar. Mag nie op straat met iemand praat |
| Hoe is Afrikaans ontwikkel? | (Xhosa + slaaf) + Europese tale (veral Nederlands) = Afrikaans |
| Na wat was slawe genoem? | Maand van Jaar Dag van week Klassieke name Portuguese name Bybel karakters. Hollandse vanne Na eienaar vernoem |
| Watse diere het uitgesterf agw trekboere. | Bloubok en kwagga. |
| Watse taal het die trekboere gepraat? | 'die taal' Dit is n vroeë weergawe van Afrikaans |
| Wat het William Bleek gedoen? | 'n Argief van historiese versameling tekste van |xam en !kun begin. |
| Wat het Lucy Lloyd gedoen. | Sy het Bleek se argief oorgeneem toe Bleek gesterf het. |