click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Geskiedenis nuwe woo
| Term | Definition |
|---|---|
| Inheems | Word natuurlik in gebied aangetref |
| Nomadies | Reis van plek tot plek |
| Veewagters | Mense wat troppe diere aanhou vir kos |
| Grenslyn | Grens of lyn om 2 gebiede te skei |
| Koloniseer | Om gebied oor te neem en natuurlike hulpbronne uit te buit |
| Ruilhandel | Uitruil van goedere sonder om geld te gebruik |
| Verstekelinge | Mense wat skelm op 'n boot klim om uit land te ontsnap of verniet te reis |
| Nedersettings | Klein gemeenskap veral aan begin |
| Weggeruk | Onwillig of onder dwang van persoon of item weggeneem |
| Emansipasie | Om vrygestel te word |
| Vrag | Goedere deur skip of vliegtuig vervoer |
| Huishoudelik | Te doen met huis |
| Wingerdbou | Maak van wyn |
| Kaf | Die omhulsel van sade wat nutteloos is |
| Uitwanning | Proses om koring en kaf te skei |
| Afstammelinge | Die volgende generasie |
| Nalatenskap | Aspekte van lewe wat van generasie tot generasie oorgedra word |
| Uiteensetting | Beskrywing of verduideliking |
| Smee | Iets uit metaal te maak deur metaal te verhit om te vorm |
| Filoloog | Kundige in taal |
| Trekboere | Wit boere wat uit Kaap getrek het |
| Uitsterwing | Al lede van n spesie dood |
| Geïsoleerd | Eenkant en weg van ander |