click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Vietnam
| Term | Definition |
|---|---|
| Stuitingsbeleid | keer verspreiding van kommunisme |
| Golf van Tonkin | Vietnamese skepe skiet op VSA skepe |
| Golf van Tonkin Resolusie 1964 | Wet gee volmag aan Johnson om oorlog te eskaleer |
| Leier van Noord Vietnam | Ho Chi Ming |
| Vietnam verdeel by | 17de breedtegraad |
| Geneefse-ooreenkoms | bepaal verdeling in 1954 |
| Ngo Dinh Diem | Suid-Vietnam Leier |
| soldate land op De Nang | 1965 |
| guerillaveldtog | strategie van Vietkong |
| Ho Chi Minh-roete | reeks oerwoudpaadjies noord na suid gelei het deur Laos en Kambodja |
| Domino Teorie | globale verspreiding van kommunisme |
| Klein dorpie-stelsel (JFK) | om beweging van kleinboere in en uit dorpies te beheer |
| Vietkong | Suid-Viëtnamese Guerilla-vegters |
| Operasie Rolling Thunder | bom¬barderingsaanval teen Noord-Viëtnam |
| Soek en Vernietig | Vind die vyand en vernietig hom |
| Soek en Vernietig probleem | hoe identifiseer jy die vyand |
| Agent Orange | Dodelike chemiese mengsel, Dioxin, om bome te ontblaar |
| Gevolge van Agent orange | Chromosoom verandering> misvorming |
| Agent Blue | onkruiddoder om landbougrond te vernietig en VK van kos te ontneem |
| Napalm | Om woude van blare, struike en takke skoon te maak |
| Napalm gevolge | petrol wat aan menslike vel vassit en erge brandwonde veroorsaak |
| WHAM | Winning the hearts and minds (Harte en denke); • Bou huise, geletterdheidskemas |
| WHAM doel | benodig Viëtnamese steun |
| Gevolge van VSA takties | Meer vyandiggesind |
| Tet Offensief | Viëtkong loods 'n massiewe verrassings aanval op eenhonderd groot Suid-Viëtnamese dorpe en stede, insluitend Saigon en VSA basisse |
| My Lai Slagting | Oorlogsmisdaad moord op burgerlikes |
| Viëtnamisering | eervolle onttrekking uit oorlog |
| Nixon-beleid | Vietnamisering- vrede met eer |
| 1975 | Val van Saigon |