click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afrikaans Gr5
Hersiening kwartaal 1
| Term | Definition |
|---|---|
| Vokaal of Klinker | a; e; i; o; u; y. |
| Konsonant | b; c; d; f; g; h; j; k; l; m; n; p; q; r; s; t; u; v; w; x; z. |
| Selfstandige naamwoord | Die naam van iets |
| Tipe selfstandige naamwoorde | Soortnaam Eienaam Versamelnaam |
| Soortnaam | Die algemene naam vir dinge. Jy kan dit sien, ruik, voel en proe. |
| Eienaam | Die name van mense, diere, dorpe en strate. Word altyd met n hoofletter geskryf. |
| Versamelnaam | Versameling van mense, diere en dinge. (N groep soortname wat bymekaar is) |
| Vokaalgroep 1 | ie, eu, oe, ei, y, ou, ui, aai, ooi, eeu |
| Vokaalgroep 1 meervoude. | Net een klinker of geen klinker op die einde, kry dit net n "e" op die einde |
| Vokaalgroep 2 | aa, ee, oo, uu |
| Vokaalgroep 2 meervoude | Verloor een vokaal en kry n "e" aan die einde |
| Vokaalgroep 3 | a; e ; i; o; u |
| Vokaalgroep 3 Meervoude | Met een vokaal in die middel en een konsonant op die einde, verdubbel die konsonant en kry n "e" op die einde |
| Werkwoord | Doen woordjie |
| Tipes Werkwoorde | Hoofwerkwoord Hulpwerkwoord |
| Hoofwerkwoord | Kan alleen in n sin gebruik word |
| Hulpwerkwoord | Help die hoofwerkwoord |
| Tipes Hulpwerkwoorde | Hulpwerkwoord van tyd Hulpwerkwoord van wyse |
| Hulpwerkwoord van tyd | Het, Sal |
| Hulpwerkwoord van wyse | moes, kan moet, kon, wil wou, mag |
| Byvoeglike naamwoord | Beskryf die selfstandige naamwoord. Kan in trappe van vergelyking geskryf word |
| Lidwoord | Staan voor die selfstandige naamwoord. (Die en n) |
| Voegwoord | Word gebruik om twee of meer sinne saam te sit |
| Voornaamwoord | Word gebruik in die plek van selfstandige naamwoorde en einame |
| Tipes Voornaamwoorde | Persoonlike voornaamwoord Besitlike voornaamwoord Onpersoonlike voornaamwoord |
| Persoonlike voornaamwoord | ek, my, jy, hy, sy, u, hulle, julle, ons |
| Besitlike voornaamwoord | myne, joune, hare, syne, julle sin, ons sin |
| Onpersoonlike voornaamwoord | dit, daar |
| Punt | Word gebruik aan die einde van n sin |
| Komma | Om pouse aan te dui |
| Vraagteken | Kom aan die einde van n vraagsin |
| Uitroepteken | Kom aan die einde van n bevelsin |
| Aanhalingstekens | Word gebruik in die sin waar iemand iets se. (Direkte rede) |
| Kommapunt | Word in reekse en lyse gebruik |
| Dubbelpunt | Word gebruik voor reekse, voor verduidelikings en by direkte rede |
| Kappies | Word gebruik op klanke wat lank uitgerek moet word |
| Deelteken | Om n ekstra lettergreep aan te dui |
| Sinoniem | Woorde met dieselfde betekenis |
| Antoniem | Woorde met die teenoorgestelde betekenis |
| Homofone | Woorde wat dieselfde klink, maar anders geskryf word |
| Homonieme | Woorde wat dieselfde geskryf word met verskillende betekenis |
| Idioom | Gesegte/ Spreekwoord |