click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Die Keiser Idiome
| Question | Answer |
|---|---|
| As jy in Rome is maak jy soos die Romeine | Maak soos hulle maak |
| Wik en weeg | Onseker |
| n Naald in n hooimied soek | moeilike taak aanpak |
| Mens kan ju deur n ring(naald) trek | netjies lyk |
| (klere maak die man) Vere maak die voel | deftigheid |
| Jy kyk n gegewe perd in die bek | Kritiseer n geskend |
| (n kleintjie) Boertjie dood he aan iets | verafsku |