click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afrikaans idiome K.
| Question | Answer |
|---|---|
| Wik en Weeg | Onseker |
| As jy in Rome is maak jy soos die Romeine | Aanpas |
| 'n naald in 'n hooimied soek | Moeilike taak aanpak |
| Mens kan jou deur 'n ring trek | Netjies |
| Vere maak die voel | Uiterlike |
| Jy kyk 'n gegewe perd in die bek | kritiseer 'n geskenk |
| broertjie dood le aan iets | verafsku |
| Aanstoot gee | Belediging |
| hare opsy tande he | braaf |
| ore tuit | goed luister |
| as 'n bobbejaan in die spieel kyk...sien 'n bobbejaan...nie spieel se skuld | maak vrede met wi jy is |
| Van die hand wys | iets afkeer |
| vir 'n vale | angstig |
| dag des lewens | nooit ooit |
| uit die veld geslaan | verstom |
| te ondermyn | te onderdruk |
| 'n vlieg in die salf | iets onaangenaam te veroorsaak |
| die waarheid maak seer | ds nie altyd lekker om die waarheid te weet nie. |