click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Endokriene stelsel
| Question | Answer |
|---|---|
| Wat is 'n hormoon? | 'n hormoon is 'n organiese chemiese stof wat deur 'n buislose klier afgeskei word |
| Wat is 'n endokriene klier? | 'n klein, bloedvatryke, buislose klier wat hormone direk tot in die bloedstroom afskei |
| Wat is 'n eksokriene klier? | Kliere wat nie hulle afskeidings direk in die bloedstroom afskei nie |
| Ander naam vir pituitere klier? | Hipofise of meester klier |
| waar word die hipofise gevind | Aan die hipotalamus aan die basis van die brein |
| Been holte staan bekend as die | Turkse saal |
| Noem die twee kliere waaruit die hipofise bestaan | anterior- lob en posterior- lob |
| ander naam vir die anterior-lob | adenohipofise |
| Ander naam vir die posterior-lob | Neurohipofise |