click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Senuweestelsel
| Question | Answer |
|---|---|
| Wat voed die neurone en ondersteun hulle? | neuroglia |
| Bindweefsel tussen die neurone staan bekend as | Neuroglia |
| Waaruit bestaan 'n selliggaam | sitoplasma en "n prominente selkern |
| Vanuit die selligaam ontspring twee tipes uitlopers nl. | Dendriete en aksone |
| wat doen dendriete? | Gelei senuwee impulse NA die selliggaam |
| Ander naam vir dendriete is | Afferent uitlopers |
| Wat doen aksone? | Gelei senuwee-impulse weg van die selliggaam |
| Ander naam vir aksone | Efferente uitlopers |
| Waaruit word mielienskede gevorm | Gespesialiseerde selle bekend as Schwannselle |
| Wat isoleer die senuweevesel en versnel die geleiding van senuwee-impulse? | Mielienskede |
| wat stel die senuwee-impulse in staat om vinniger te beweeg | Knope van Ranvier |
| Wat word die membraan om die mielienskede genoem | neurilemma |