click below
click below
Normal Size Small Size show me how
6 Idiome
| Term | Definition |
|---|---|
| Jy moet harder werk | Jy moet jou sokkies optrek |
| Hy wil met hom baklei | Ek wil 'n appeltjie met jou skil |
| Om met 'n nuwe taak te begin | 'n Nuwe besem vee skoon |
| Hy steel | Hy het lang vingers |
| Hy is baie jonk | Hy is nat agter die ore |
| Hy het die verkeerde storie gehoor | Hy het die kat aan die stert beet |
| Dis te moeilik vir 'n persoon om te doen | Dit is bo sy vuurmaaklplek |
| Ek slaap net vir 'n kort rukkie | Ek wil 'n uiltjie knip |
| skouers | Hy staan kop en skouer bo die ander uit |
| Jy dink te veel van jouself | Jy is voor op die wa |
| Hy weet nie wat om te sê nie | Hy staan met 'n bek vol tande |
| Sy het te veel opgeskep | Sy oë is groter as sy maag |
| Hy geniet nie sy kos nie | Hy eet met lang tande |
| Hy is deurmekaar | Hy is deur die blare |
| Jy maak my kwaad | Jy maak my die hoenders in |
| Kind is baie soos sy ouers | Die appel val nie ver van die boom af nie |
| Hy slaap baie vas | Hy slaap soos 'n klip |
| Iets is verkeerd | Daar is 'n slang in die gras |
| Iemand het baie om te sê | 'n Eiertjie lê |
| As jy skuldig is, aanvaar straf | As die skoen pas trek dit aan |