click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Useful Phrases
Emotions & Characteristics Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| Ek voel … | I feel … – Ek voel bang en hartseer. |
| Sy lyk … | She looks … – Sy lyk bly en opgewonde. |
| Hy raak … | He becomes … – Hy raak woedend. |
| Hy verloor sy humeur. | He loses his temper. – Hy verloor sy humeur toe hy verloor. |
| Sy oë word groot. | His eyes go wide – Sy oë word groot van skrik. |
| Sy stem bewe. | Her voice trembles – Sy stem bewe van vrees. |
| Sy hart klop vinnig. | His heart beats fast – Sy hart klop vinnig voor die eksamen. |
| Sy gesig trek bleek. | His face turns pale – Sy gesig trek bleek toe hy die nuus hoor. |
| Sy byt op haar lip. | She bites her lip – Sy byt op haar lip van onsekerheid. |