click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Gemengde Emosies
Emotions & Characteristics Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| verbaas | surprised – Hy lyk verbaas. |
| verwonderd | amazed – Ek is verwonderd oor die uitsig. |
| moedeloos | discouraged – Ek voel moedeloos oor wiskunde. |
| verward | confused – Ek is verward oor die instruksies. |
| bekommerd | worried – Ek is bekommerd oor my vriendin. |