click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Character Traits
Emotions & Characteristics Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| aggressief | aggressive – Hy raak aggressief op die veld. |
| arrogant | arrogant – Sy is soms arrogant. |
| aanmatigend | bossy – Sy is aanmatigend teenoor ander. |
| betroubaar | reliable – Sy is ’n betroubare vriendin. |
| geduldig | patient – Sy is geduldig met kinders. |
| hardwerkend | hardworking – Sy is baie hardwerkend. |
| lui | lazy – Hy is lui in klas. |
| nuuskierig | curious – Hy is nuuskierig oor alles. |
| eerlik | honest – Hy is ’n eerlike persoon. |
| vriendelik | friendly – Die kelner is vriendelik. |