click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Negative Emotions
Emotions & Characteristics Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| hartseer | sad – Sy voel hartseer na die nuus. |
| kwaad | angry – Ek is kwaad vir hom. |
| vies | annoyed – Sy is vies vir haar broer. |
| teleurgesteld | disappointed – Ek is teleurgesteld oor my punte. |
| bang | scared – Hy is bang vir die donker. |
| benoud | anxious – Ek is benoud voor die mondeling. |
| gespanne | tense / stressed – Ek is gespanne oor eksamens. |
| gefrustreerd | frustrated – Ek raak gefrustreerd as ek foute maak. |
| jaloers | jealous – Sy is jaloers op haar suster. |
| ontsteld | upset – Ek is ontsteld oor die nuus. |