click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Vel, Naels & Sintuie
Body & Appearance Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| vel | skin – Sy vel is sag. |
| vingernaels | fingernails – Ek verf my vingernaels. |
| toonnaels | toenails – Sy toonnaels is netjies. |
| sig (oë) | sight – Ek sien die blomme met my oë. |
| reuksin (neus) | smell – Ek ruik die kos met my neus. |
| gehoor (ore) | hearing – Ek hoor die voëls sing. |
| smaaksin (tong) | taste – Ek proe die roomys met my tong. |
| tassin (vel) | touch – Ek voel die lap met my hande. |