click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Versamelname Gr 7
| Term | Definition |
|---|---|
| tasse, pakkies en ander los dinge wat reisigers saamneem | bagasie |
| mense wat bloedverwante is | familie |
| al die mense wat saam na opvoering of toespraak luister | gehoor |
| lidmate wat saam een kerk besoek | gemeente |
| pa, ma en kind of kinders | gesin |
| mense wat saam sing | koor |
| mense wat saam na televisie-uitsending kyk | kykers |
| mense wat saam na radio-uitsending luister | luisteraars |
| mense wat saam per trein, motor reis | passasiers |
| groot versameling visse | skool |
| kleintjies wat saam gebore word | werpsel |
| vrugtebome wat saam geplant word | boord |
| mense wat saam na iets kyk soos rugby | toeskouers |
| klomp rowers of skelms | bende |
| baie wasgoed | bondel |
| mense wat saam by 'n skool of besigheid werk | personeel |
| baie bye bymekaar | swerm |
| baie voëls bymekaar | swerm |
| vee of wilde diere groot wat saamleef | trop |
| vee of wilde diere klein wat saamleef | kudde |
| groep skepe wat saamhoort | vloot |
| groep of bos bome | plantasie |