click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Idiome Graad 7
| Term | Definition |
|---|---|
| You must pull up your socks | Jy moet jou sokkies optrek |
| I have a bone to pick with you | Ek wil 'n appeltjie met jou skil |
| You make me cross | Jy maak my die hoenders in |
| He sleeps like a log | Hy slaap soos 'n klip |
| He is too big for his boots | Jy is voor op die wa |
| To dish up more than you can eat | Sy oë is groter as sy maag |
| Something is not right | Daar is 'n slang in die gras |
| It is too difficult for him | Dit is bo sy vuurmaakplek |
| Like father, like son | Die appel val nie ver van die boom af nie |
| He is a thief | Hy het lang vingers |
| He is'n t enjoying his food | Hy eet met lang tande |
| He has the wrong end of the stick | Hy het die kat aan die stert beet |
| I want to catch forty winks | Ek wil 'n uiltjie knip |
| He is very young | Hy is nat agter die ore |
| He is very drunk | Hy is hoog in die takke |
| He is much better than the others | Hy staan kop en skouers bo die ander uit |
| He does not know what to say | Hy staan met'n bek vol tande |
| He is a scatterbrain | Hy is deur die blare |
| To say something | 'n Eiertjie lê |
| To start a new task with excitement | 'n Nuwe besem vee skoon |
| If something is applicable to you accept it | As die skoen pas trek dit aan |
| To make a new beginning | 'n Nuwe blaatjie omslaan |
| Hope that everything goes well | Duim vashou |
| To do naughty things | Kattekwaad |
| To make up stories | Iets uit jou duim suig |
| To die | Skop die emmer |
| To say exactly the correct thing | Die spyker op die kop slaan |