click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Sinonieme
Afrikaans Sinonieme Gr7
| Question | Answer |
|---|---|
| akteur | toneelspeler |
| aktrise | toneelspeelster |
| vriend | maat |
| mooi | pragtig |
| hartseer | treurig |
| puik | uitstekend |
| perfek | volmaak |
| dadelik | onmiddellik |
| meteens | skielik |
| ken | weet |
| omdat | want |
| besoek | kuier |
| nors | onvriendelik |
| present | geskenk |
| verniet | gratis |
| dalk | miskien |
| bly | woon |
| stap | loop |