click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Homeostase
Homeostase - Graad 12
| Question | Answer |
|---|---|
| Wat is homeostase ? | Dit is die neiging van organismes om die samestelling van die interne omgewing konstant te hou ,binne perke tenspyte van die veranderinge op die eksterne omgewing |
| Wat gebeur wanneer die liggaam te veel water versamel het ? | - volume van water in bloed neem toe - osmoreseptore in die hipotalamus word gestimuleer -> boodskap-> skildklier-> minder ADH bloed afskei - agv verminderde ADH word die wande van die distale kronkelbuis en versamelbuis minder deurlaatbaar |
| Wat gebeur wanneer die liggaam te veel water versamel het ? (2) | - veroorsaak-> minder water die buisies deur osmose verlaat en die medulla binnedring - min water in medulla -> word nie vinnig deur kapilleres geherabsorbeer nie agv verminderde ADH = verlaat liggaam as verdunde uriene |
| Wat gebeur wanneer liggaam te veel water verloor het ? | - volume van water in die bloed verminder - osmosreseptore in die hipotalamus word gestimuleer -> boodskap ->skildklier ->meer ADH af te skei - agv verhoogde ADH word die wande van distale kronkelbuis en versamelbuis meer deurlaatbaar |
| Wat gebeur wanneer liggaam te veel water verloor het ? (2) | - meer water kan die buisies kan binnedring deur osmose verlaat en medulla binnedring - bynier skei aldosteroon af - water in medulla -> vinnig -> kapilleres geabsorbeer - hoeveelheid water in bloed -> meer -> gekonsentreerde uriene |
| Endotermies : | onderhouding van 'n konstante liggaamstemperatuur, ongeag van die temperatuur veranderings in die omgewing |
| Uit watter twee dele is die vel opgebou ? | - buitenste epidermis - binneste dermis |
| Uit watter 4 lae bestaan die epidermis ? | - horinglaag(afgeplatte dooie selle waarin die proteien keratien neergele is) - nie -granulere laag - granulere laag - die laag van Malpighi(aktief verdelende kubiese selle) |
| Die dermis bestaan uit digte bindweefsel en bevat die volgende : | - bloed en limfvate - senuwees en tusliggaampies - sebumkliere - sweetkliere en sweetbuisies - haarfollikels - haarspiere |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur val ? | - koue reseptore in die vel ->gestimuleer - stimulus -> senuwee impuls -> hipotalamus vervoer - lae bloed temperatuur ->stimuleer die hipotalamus direk - senuwee impulse word van die hipotalamus-> spiere van bloedvate in vel, haarspiere, skeletspi |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur val ? (2) | - bloedvate in vel vernou : * minder bloed word na die opp van die vel gestuur en minder hitte gaan verlore * minder sweet word gevorm en minder hitte gaan verlore deur die verdamping van sweet |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur val ? (3) | - die haarspiere trek saam : * die hare op die vel staan regop en vang lug tussen hulle vas * luglaag -> isolator wat oormatige hitteverlies verminder - onsettende koue toestande : trek die skeletspiere saam en ontspan spasmodies = bewing->meer hitt |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur verhoog ? | - hitte reseptore in vel ->stimuleer - stimulus -> senuwee impulse -> hipotalamus - hoe bloed temperatuur -> stimuleer hipotalamus direk - senuwee impuls -> hipotalamus na die spire van bloedvate en haarspiere gestuur - bloedvate in vel verwyd : |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur verhoog ? (2) | - bloedvate in vel verwyd : * meer bloed word na die opp van die vel gestuur en meer hitte gaan verlore * meer sweet word geproduseer en meer hitte gaan verlore agv die sweet verdamping |
| Wat gebeur wanneer die liggaamstemperatuur verhoog ? (3) | - haarspiere ontspan : * hare op vel le plat -> min lug tussen hulle vasgevang word * isolasie word verminder en meer hitte gaan verlore - liggaamtemperatuur daal -> normale liggaamstemperatuur |
| Wat is hipertermie ? | As die liggaamstemperatuur BOKANT die normale vlakke STYG en negatiewe terugvoer meganismes nie die temperatuur kan afbring nie |
| Wat kan hipertermie veroorsaak ? | - blootstelling aan 'n warm omgewing (lang tydperk) - langdurige oefening - koors veroorsaak deur siekte - narkose |
| Behandeling vir hipertermie ? | - wegbeweeg na 'n koeler omgewing - op te hou oefen - drink van vloeistof - aanwending van nat waslappe - koue bad te plaas |
| Wat is hipotermie ? | As die liggaamstemperatuur ONDER die normale vlakke DAAL en negatiewe terugvoer meganismes nie die temperatuur kan afbring nie |
| Simptome vir hipotermie : | - stadige denke - ongekoordineerde bewegings - vermindering in hart,asemhalings en metaboliese tempo's |
| Behandeling van hipotermie : | - warm bad - warm te vryf - !!!VERMY!!! droe hitte op die koue dele van die liggaam |