Save
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Endokriene

Endokriene stelsel - Graad 12

QuestionAnswer
Wat is 'n eksokriene stelsel? Sekresie word deur middel van buise vervoer na waar dit benodig word en word dus nie in die bloed afgeskei nie
Wat is n endokriene stelsel ? Waar die sekresie direk in die bloed afegskei word en deur die bloed vervoer word ...Daar is dus geen buisies nie!
Wat is 'n hormoon ? Organiese chemiese boodskapper wat meestal proteien van aard is -> word in klein hoeveelhede in die bloed gestort wat dt na die organe vervoer wat hulle stimuleer (TEIKENORGAAN)
Waarom is die endokriene stelsel van belang? - Chemiese koordinasie - Senuwee koordinasie
Wat behels senuwee koordinasie ? - Boodskap deur 'n senuwee impuls gedra - Senuwee impuls beweeg baie vinnig - Boodskap word met senuwee impulse gedra - Reageer vir 'n kort tyd - Spesifieke area - Onmiddelike reaksie
Wat behels die chemiese koordinasie ? - Boodskap chemies deur 'n hormoon gedra - Boodskap stadiger gedra - Boodskap deur bloed gedra - Reageer vir 'n lang tyd - Reageer oor 'n wye gebied - Veroorsaak 'n langtermyn reaksie
Waar kom die hipotalamus voor ? Aan die onderkant van die brein
Watter hormone produseer die hipotalamus ? - Vasopressien - Oksitosien
Watter funksie het die oksitosien hormoon ? Stimuleer die sametrekkings van die uteruswand om met die geboorte tydens geboorteproses te help = KRAAM
Ander naam vir die pituitere klier ? - Hipofise - "Meesterklier"
Hipofise bestaan uit twee lobbe naamlik : - Anterior lob - Posterior lob
Hormone wat deur die anterior lob van die hipofise geproduseer word naamlik : - groeihormoon (STH) - tirioed stimulerende hormoon (TSH) - adrenokortrofiese hormoon (AKTH) - follikelstimulerende hormoon (FSH) - interstitiele sel stimulerende hormoon (ISSH) & luteinserings hormoon (LH) - prolaktien
Vir wat is die groeihormoon belangrik? Vir die groei en ontwikkeling van die skelet en spiere
Wat is gigantisme ? As te veel groei hormoon in die kinderjare afgeskei word groei die spiere en bene baie vinniger as normaal
Wat is dwergagtigheid ? As te min groeihormoon in die kinderjare afgeskei word dan groei die bene en spiere baie stadig en die kind ontwikkel in 'n baie klein volwassene.
Wat is akromegalie ? Oorafskeiding van die groeihormoon tydens volwassenheid veroorsaak dat die bene in die hande en voete en gesig vergroot.
Wat is die doel van tiroied stimulerende hormoon ? Stimuleer die tiroiedklier om die hormoon tiroksien af te skei
Watter hormoon kontroleer die afskeiding van die hormone van die bynier korteks van die byniere Adrenokortikotrofiese hormoon (AKTH)
Wat is die funksie van Follikel stimulerende hormoon ? Vrou : kontroleer hierdie hormoon die produksie van eierselle Mans : kontroleer die ontwikkeling van eierselle
Wat is die funksie van LH in vrouens : - kontroleer die vrystelling van 'n eiersel tydens ovulasie - verander die Graafse follikel in 'n Corpus luteum na ovulasie - stimuleer die Graafse follikel om estrogeen te vorm
Wat is die funksie van ISSH in mans : Stimuleer die testis om testosteroon te produseer
Wat is die funksie van Prolaktien : Stimuleer die melkproduksie van die moeder -> laktasie
Wat is 'n ander naam vir die Tiroied klier ? Skildklier
Watter funksies het tiroksien ? - Reguleer die metaboliese tempo - Affekteer die groei en ontwikkeling van hart en senuweestelsel
Waarna verwys die term hipotiroiedisme ? Dit is die onderafskeiding van tiroksien. - lae metaboliese tempo - stadige skelet ontwikkeling (KINDERS) - vel dik,droog en tong vergroot en steek by die mond uit = kretinisme
Oorafskeiding van tiroksien staan bekend as : Hipertiroiedisme
Hoofsimptome van oorafskeiding : - 'n Verhoogde metaboliese tempo - die ontwikkeling van eksoftalmiese goiter wat lei tot uitpeuel oe
Wat is die byniere ? Dit is 'n paar klein kliertjies bo op elke nier . Bestaan uit : - Bynierkorteks - Bynier medulla
Watter hormone skei die bynier af ? Bynierkorteks : Aldosteroon Bynier medulla : Adrenalien
Wat is die twee hooffunksies van aldosteroon ? - reguleer die hoeveelheid sout in die bloed - dit werk met die ADH om die waterbalans konstant te hou
Hoe funksioneer adrenalien ? - verhoog tempo en diepte van asemhaling -> meer suurstof vinnig verkry word - lewer meer glikogeen na glukose omskakel - verhoog die tempo van hartklop en bloeddruk sodat die bloed vinnig na die skeletspiere en brein vervoer kan word
Hoe funksioneer adrenalien ? (2) - veroorsaak dat bloedvate in spiere, hart en brein verwyd -> meer bloed na hierdie dele kan vloei - bloedvate van spysverteringstelsel vernou -> minder bloed na die dele kan vloei - verhoog metaboliese tempo(selle in die brein , hart en skeletspiere
Wat is die Eilandjies van Langerhans ? is klein groepies gespesialiseerde selle wat in die pankreas gevind word .
Watter twee tipes selle kry mens in die Eilandjies van Langerhans ? - alfa (glukagon)-> suikervlakke kontroleer - beta (insulien)
Ovaria : is twee amandelvormige organe in die vroulike voortplantingstelsel wat eierselle produseer Vrygestel -> Graafse follikels
Die twee basiese funksie van estrogeen : - verantwoordelik vir die ontwikkeling van dogters in seksueel volwasse individue - beinvloed die menstruele siklus
Wat is 'n menstruele periode ? Tydens menstruasie breek die voering van die uteruswand af, vergesel met bloeding. - vind ongeveer elke 28 dae plaas
Testis : 'n Paar ovaalvormige testis le in 'n sakagtige skrotum buite die abdominale holte
Wat is negatiewe Terugvoer : Die endokliere werk in die teenoorgestelde rigting as die vlak van hormone ... - hormone te hoog ~ verminder die endokriene kliere die produksie van hormone - hormoon vlakke te laag is , verhoog die endokriene kliere die produksie van hormone
Created by: AnnieM
Popular Biology sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards