click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Buying & Selling
Shops & Money Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| Hoeveel kos dit? | How much does it cost? – Hoeveel kos dit in die winkel? |
| Ek kan dit nie bekostig nie | I can’t afford it – Ek kan dit nie bekostig nie. |
| peperduur | very expensive – Die skoene is peperduur. |
| spotgoedkoop | very cheap – Die broek is spotgoedkoop. |
| ‘n winskopie | a bargain – Ek koop ‘n winskopie by die mark. |
| Jy doen inkopies | to do shopping – Jy doen inkopies by die supermark. |
| ‘n uitverkoping | a sale – Daar is ‘n uitverkoping in die winkel. |
| Die huis is te koop | for sale – Die huis is te koop. |
| Ek koop baie klere | to buy – Ek koop baie klere. |
| Ek verkoop my fiets | to sell – Ek verkoop my fiets. |
| betaal | pay – Ek betaal die rekening. |
| koop | buy – Ek koop ‘n boek. |
| verkoop | sell – Hy verkoop sy ou tafel. |
| koper | buyer – Die koper is gelukkig. |
| verkoper | seller – Die verkoper gee ‘n korting. |
| Iets is te koop | something is for sale – Hierdie is te koop. |
| verkoopsman / verkoopsdame / verkoopspersoon | salesperson – Die verkoopsman help my. |