click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Verenigings – Clubs
School Vocabulary
| Afrikaans | English & Example Sentence |
|---|---|
| Kultuurraad / Diensraad | CCC / SCC — Ek is lid van die Kultuurraad. |
| vereniging / klub | society / club — Ek neem deel aan die musiekklub. |
| komitee | committee — Die komitee reël die skoolfunksie. |
| lid / lede | member(s) — Ek is ‘n lid van die klub. |
| voorsitter | chairperson — Die voorsitter lei die vergadering. |