click below
click below
Normal Size Small Size show me how
NW
Kwartaal 3
| Question | Answer |
|---|---|
| Stroom | Die tempo van die vloei van lading deur geleidingsdrade |
| Potensiaalverskil | Die energie wat tussen twee punte in 'n stroombaan opgebruik is |
| Lading | Die beweging van gegroepeerde elektrone |
| Weertstand | 'n Materiaal se weerstand teen die vloei van 'n elektriese stroom |
| Stroombaan | 'n Volledige of geslote geleidingspad vir elektrisiteit |
| EMK | Elektriese potensiaalverskil oor die pole van 'n battery wanneer geen stroom vloei nie |
| Elektriese stroom | Die tempo waarteen elektriese lading in 'n stroombaan vloei |
| Geaard | Met die grond verbind deur 'n metaaldraad/pyp |