click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Plant reaksies
Plant reaksies teenoor die omgewing - Graad 12
| Question | Answer |
|---|---|
| Wat is 'n hormoon ? | Dit is 'n organiese stof wat in klein hoeveelhede in een deel van die liggaam geproduseer word en na ander dele vervoer word waar dit groei en ontwikkeling op 'n spesifieke manier kontroleer |
| Watter plantgroeistowwe kan as hormone gesien word maar is nie ware hormone nie ? | - Absissien suur - Ouksiene - Gibberelliene |
| Wat is Tropisme ? | is 'n groeireaksie of buigaksie in reaksie op 'n eksterne stimulus |
| Noem 3 soorte Tropismes ? | - fototropisme - hidrotropisme - geotropisme |
| Wat is Fototropisme ? | is die groeibeweging van plantorgane tot die stimulus van van lig |
| Wat is Geotropisme ? | is die groeibeweging van plantorgane tot die stimulus van swaartekrag |
| Wat is Hidrotropisme ? | is die groeibeweging van plantorgane tot die stimulus van water |
| Watter funksies het Gibberrelliene ? | - veroorsaak verlening van die litte van stingels - stimuleer wortelgroei - hulle bevorder die ontwikkeling van blomme - uitloop van die knoppe bevorder wat dormant was |
| Watter funksies het Absissien Suur ? | - sade dormant raak deurdat die ontkieming vertraag en veroorsaak die dormansie van apikale knoppe - tydens dormansie word die algemene metabolisme vertraag ->beskerm teen ongunstige toestande |