Menslike senuweestel Word Scramble
|
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.
Normal Size Small Size show me how
Normal Size Small Size show me how
| Question | Answer |
| Wat is fototaksiese organismes ? | Organismes wat weg van die lig af beweeg |
| Hoekom is 'n senuweestelsel belangrik ? | - tel die veranderinge in die omgewing op en reageer op hierdie veranderinge - laat koordinasie van verskillende aktiwiteite van die liggaam toe |
| Wat is onwillekeurige reaksies ? | dit is aksies wat nie onder beheer van ons wil is nie -> gebeur outomaties - bv asemhaal |
| Wat is willekeurige reaksies ? | dit word deur ons wil gekontroleer - bv om 'n trui uit te trek |
| Senuwee vesels bestaan uit gespesialiseerde senuweeselle : | Neurone |
| Drie tipies neurone ? | - sensoriese neuron - motoriese neuron - verbindings neuron |
| Wat is die funksie van 'n sensoriese neuron ? | impulse VAN die reseptore NA die sentrale senuweestelsel dra |
| Wat is die funksie van 'n motoriese neuron ? | impulse VAN senuweestelsel NA die effektore (spiere of kliere) |
| Uit watter twee dele bestaan 'n neuron ? | akson dendriet |
| Wat is 'n dendriet? | Dit is 'n selliggaam met een of meer sitoplasmiese drade wat vertak en wat impulse NA die selliggaam vervoer |
| Selliggaam bevat ook die volgende normale selorganelle insluitende die volgende : | - prominente nukleus - sitoplasma met Nissl korrels - ander sitoplasmiese insluitings * mitochondria * ribosome * endoplastiese retikulum |
| Wat is 'n akson ? | Enkele lang uitgroeisel wat impulse WEG van die selliggaam vervoer |
| Watter 2 membrane omring die neuron ? | - mielienskede - neurilemma |
| Wat is die funksie van 'n mielienskede ? | - verskaf elektriese insulasie en help om oordrag van impulse te versnel - op intervalle onderbreek -> die knope van Ranvier |
| Wat is 'n sinaps ? | Mikroskopiese opening - die fisiologiese verbinding tussen die akson van een neuron en die dendriet van 'n ander |
| Wat is sinaptiese kontak? | |
| In watter twee dele kan ons 'n senuweestelsel verdeel? | - sentrale senuweestelsel - perifere senuweestelsel |
| Die perifere senuweestelsel kan weer in 2 dele verdeel word naamlik : | - somatiese senuweestelsel - outonome senweestelsel |
| Wat is die funksie van somatiese senuweestelsel? | sluit alle dele van die senuweestelsel in wat liggaam toelaat om op veranderings van die eksterne omgewing te reageer. |
| Wat is die funksie van outonome senuweestelsel ? | Kontroleer reaksies soos sweet, hart tempo en asemhalingstempo ->interne omgewing |
| Die sentrale senuweestelsel bestaan uit : | - brein - rugmurg |
| Met watter vloeistof is die ventrikels van die brein gevul ? | - serebrospinale |
| Watter funksies verrig die brein ? | - ontvang en intrepeteer alle sensasies - kontroleer al die hoer denkprosesse - kontroleer alle willekeurige en onwillekeurige reaksies - koordineer willekeurige bewegings - onderhou #spiertonus #balans #ewewig |
| Uit watter drie hoofdele bestaan die brein ? | - serebrum - serebellum - breinstam |
| Wat is die serebrum se funksies ? | - Beheer willekeurige reaksies - Ontvang en intrepeteer alle sensasies - Kontroleer al die hoer denkprosesse |
| Hipotalamus is in beheer van : | - liggaamstemperatuur - bloeddruk - slaap - eetlus - dors - emosies |
| Waar is die wit en grysstof van die serebrum gelee ? | Witstof - binne Grysstof - buite |
| Waar is die wit en grysstof van die serebellum gelee ? | Witstof - binne Grysstof - buite |
| Wat is die serebellum se funksies ? | - koordinasie van willekeurige reaksies - onderhou * spiertonus * balans * ewewig |
| Breinstam bestaan uit : | - Middelbrein - Medulla Oblongata - Pons Varolli |
| Hooffunksies van Medulla Oblongata : | - bevat refleksentrum -> verantwoordelik vir onwillekeurige reaksies - vervoer impulse VAN die rugmurg NA die boonste gedeeltes van die brein en OMGEKEERD - impulse kruis bv linker brein ->regterkant van liggaam |
| Wat is 'n rugmurg? | is 'n verlengde silinderagtige struktuur wat in die werwelkanaal voorkom wat deur die opeenvolgende werewels gevorm word -> aaneenlopend met medulla oblongata |
| Waar is die wit en grysstof van die rugmurg gelee ? | Witstof - buite Grysstof - binne |
| Watter funksie verrig die rugmurg ? | - vervoer impulse na en van die brein asook na die reseptore en effektore - dien as 'n refleksentrum vir reaksies soos oogknip ,nies,hoes |
| Op watter manier word die oogbal beskerm ? | - le in 'n benige holte in skedel (oogkas) - vet en bindweefsel tussen die oogbal en been van oogkas - sigbare gedeelte van die oog ->dun membraan (Konjuktiewe) - voorkant van oog -> ooglede - wimpers - trane |
| Uit watter 3 lae bestaan die wand van die oog ? | - sklera - Choroiede - retina |
| Wat is die sklera ? | is 'n sterk, nie-elastiese ondeursigtige omhulsel aan die buitekant van die oog - kornea (gespesialiseerde deurskynende skyf) |
| Wat is die funksies van die sklera ? | - beskerm die binneste strukture - behou ronde vorm van oog - laat toe dat lig oog binnedring - breek ligstrale -> retina fokus |
| Wat is 'n choroied ? | is die middelste laag wat bloedvate en 'n bruin pigment bevat Aaneenlopend met die siliaarliggaam en iis |
| Watter funksies het die choroied ? | - pigment verhoed weerkaatsing van lig binne die oog deur ligstrale te absorbeer - suspensoriese ligamente -> lens in posisie - siliaarspiere help om vorm van die lens vir naby of ver visie aan te pas |
| - iris het radiale en kringspiere wat pupil grootte kontroleer - pupil is in staat om hoeveelheid lig wat oog binnedring te kontroleer | |
| Wat is die retina ? | Binneste laag van die oog |
| Uit watter 2 reseptorselle bestaan die retina ? | - keeltjies - stafies |
| Wat is die geelvlek ? | dit is 'n klein induiking in die middel van die retina waar daar hoe konsentrasie keeltjies en geen stafies = duidlikste visie |
| Wat is die blindevlek ? | waar die optiese senuwees ontspring geen keeltjies of stafies nie en is nie ligsensitief nie |
| Wat is die rentina se funksies ? | - ligsensitiewe deel van die oog -> beeld vorm - stafies (dowe lig) - keeltjies (helder lig ) |
| Wat is die hooffunksies van die lens ? | - vorm van lens kan verander word vir ver en naby visie - lens buig ligstrale wat die oog binnedring om op die retina te val |
| Waterige vloeistof het die volgende funksies : | - behou vorm van kornea - voorien die lens en kornea met voedsel en suurstof - beperkte rol in die buiging van ligstrale |
| Wat is die funksies van die glasvloeistof ? | - behou vorm van oogbal - speel beperkte rol in die buiging van ligstrale |
| Wat is akkomodasie ? | die oog wat die vermoe om die lens se vorm te verander om te verseker dat 'n duidelike beeld vir ver en naby visie altyd op die retina val |
| Wat is pupil meganisme ? | die oog se vermoe om aan te pas by die ligintensiteit van 'n voorwerp |
| Watter funksies het die buite oor ? | - oorskulp gelei die klankgolwe deur die gehoorkanaal deur die oordrom - die gehoorkanaal gelei die klankgolwe na oordrom - was en hare verhoed *organismes *oor uitdroog |
| Watter funksies het die middel oor ? | - oordrom vibreer en dra die klankgolwe aan gehoorbeentjies oor - gehoorbeentjies dra vibrasies na binne oor - buis van Eustachius behou gelyke druk - ovaalvenster dra vibrases oor na binne oor - rondevenster absorbeer druk wat in binne oor ontstaa |
| 3 Kanale waaruit die binne oor bestaan : | - vastibulere kanaal (perilimf) - koglea kanaal (endolimf) - timpaniese kanaal (perilimf) |
| Binne oor het die volgende funksies : | - halfsirkelvormige kanale het te doen met ewewig en balans - koglea bevat die orgaan van Corti -> klankstimulus -> impulse - gehoorsenuwee wat uit die koglea ontspring dra die klankimpulse -> brein |
| Somatiese senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - vrye senuwee-eindpunte en sinsorgane - sensoriese senuwees - motoriese senuwees - effektore (spiere en kliere) |
| Outonome senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - sentrums in brein en rugmurg - senuweeselle in gladde spiere, kliere en interne organe - simpatiese en parasimpatiese senuwees |
| Wat is 'n refleksboog ? | is 'n funksionele eenheid van die senuweestelsel-> dis die pad wat 'n impuls volg om 'n respons te veroorsaak op 'n stimulus gedurend 'n refleksaksie |
| Wat is 'n refleksaksie ? | 'n vinnige, outomatiese respons op 'n stimulus wat deir 'n orgaan of ander reseptore ontvang word |
Created by:
AnnieM
Popular Biology sets