Menslike senuweestel Test
Enter the letter for the matching Answer
| A. - bevat refleksentrum -> verantwoordelik vir onwillekeurige reaksies
- vervoer impulse VAN die rugmurg NA die boonste gedeeltes van die brein en OMGEKEERD
- impulse kruis
bv linker brein ->regterkant van liggaam B. - sklera
- Choroiede
- retina C. impulse VAN senuweestelsel NA die effektore (spiere of kliere) D. die oog se vermoe om aan te pas by die ligintensiteit van 'n voorwerpE. Mikroskopiese opening - die fisiologiese verbinding tussen die akson van een neuron en die dendriet van 'n ander F. Binneste laag van die oog G. die oog wat die vermoe om die lens se vorm te verander om te verseker dat 'n duidelike beeld vir ver en naby visie altyd op die retina val H. - ontvang en intrepeteer alle sensasies
- kontroleer al die hoer denkprosesse
- kontroleer alle willekeurige en onwillekeurige reaksies
- koordineer willekeurige bewegings
- onderhou
#spiertonus
#balans
#ewewig I. is 'n verlengde silinderagtige struktuur wat in die werwelkanaal voorkom wat deur die opeenvolgende werewels gevorm word -> aaneenlopend met medulla oblongata J. sluit alle dele van die senuweestelsel in wat liggaam toelaat om op veranderings van die eksterne omgewing te reageer. K. - vervoer impulse na en van die brein asook na die reseptore en effektore
- dien as 'n refleksentrum vir reaksies soos oogknip ,nies,hoes L. Enkele lang uitgroeisel wat impulse WEG van die selliggaam vervoer M. - serebrum
- serebellum
- breinstam N. - tel die veranderinge in die omgewing op en reageer op hierdie veranderinge
- laat koordinasie van verskillende aktiwiteite van die liggaam toeO. - behou vorm van oogbal
- speel beperkte rol in die buiging van ligstrale P. - oorskulp gelei die klankgolwe deur die gehoorkanaal deur die oordrom
- die gehoorkanaal gelei die klankgolwe na oordrom
- was en hare verhoed
*organismes
*oor uitdroog Q. - le in 'n benige holte in skedel (oogkas)
- vet en bindweefsel tussen die oogbal en been van oogkas
- sigbare gedeelte van die oog ->dun membraan (Konjuktiewe)
- voorkant van oog -> ooglede
- wimpers
- trane R. dit word deur ons wil gekontroleer
- bv om 'n trui uit te trek S. - sensoriese neuron
- motoriese neuron
- verbindings neuron T. - beskerm die binneste strukture
- behou ronde vorm van oog
- laat toe dat lig oog binnedring
- breek ligstrale -> retina fokus |
Type the Answer that corresponds to the displayed Question.
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.
Normal Size Small Size show me how
Normal Size Small Size show me how
Created by:
AnnieM
Popular Biology sets