Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password

Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.

Menslike senuweestel en sinsorgane - Graad 12

Quiz yourself by thinking what should be in each of the black spaces below before clicking on it to display the answer.
        Help!  

Question
Answer
Wat is fototaksiese organismes ?   show
🗑
show - tel die veranderinge in die omgewing op en reageer op hierdie veranderinge - laat koordinasie van verskillende aktiwiteite van die liggaam toe  
🗑
Wat is onwillekeurige reaksies ?   show
🗑
Wat is willekeurige reaksies ?   show
🗑
show Neurone  
🗑
show - sensoriese neuron - motoriese neuron - verbindings neuron  
🗑
show impulse VAN die reseptore NA die sentrale senuweestelsel dra  
🗑
show impulse VAN senuweestelsel NA die effektore (spiere of kliere)  
🗑
show akson dendriet  
🗑
show Dit is 'n selliggaam met een of meer sitoplasmiese drade wat vertak en wat impulse NA die selliggaam vervoer  
🗑
show - prominente nukleus - sitoplasma met Nissl korrels - ander sitoplasmiese insluitings * mitochondria * ribosome * endoplastiese retikulum  
🗑
Wat is 'n akson ?   show
🗑
Watter 2 membrane omring die neuron ?   show
🗑
Wat is die funksie van 'n mielienskede ?   show
🗑
Wat is 'n sinaps ?   show
🗑
Wat is sinaptiese kontak?   show
🗑
show - sentrale senuweestelsel - perifere senuweestelsel  
🗑
show - somatiese senuweestelsel - outonome senweestelsel  
🗑
show sluit alle dele van die senuweestelsel in wat liggaam toelaat om op veranderings van die eksterne omgewing te reageer.  
🗑
Wat is die funksie van outonome senuweestelsel ?   show
🗑
show - brein - rugmurg  
🗑
Met watter vloeistof is die ventrikels van die brein gevul ?   show
🗑
show - ontvang en intrepeteer alle sensasies - kontroleer al die hoer denkprosesse - kontroleer alle willekeurige en onwillekeurige reaksies - koordineer willekeurige bewegings - onderhou #spiertonus #balans #ewewig  
🗑
Uit watter drie hoofdele bestaan die brein ?   show
🗑
show - Beheer willekeurige reaksies - Ontvang en intrepeteer alle sensasies - Kontroleer al die hoer denkprosesse  
🗑
Hipotalamus is in beheer van :   show
🗑
show Witstof - binne Grysstof - buite  
🗑
show Witstof - binne Grysstof - buite  
🗑
show - koordinasie van willekeurige reaksies - onderhou * spiertonus * balans * ewewig  
🗑
show - Middelbrein - Medulla Oblongata - Pons Varolli  
🗑
Hooffunksies van Medulla Oblongata :   show
🗑
Wat is 'n rugmurg?   show
🗑
show Witstof - buite Grysstof - binne  
🗑
show - vervoer impulse na en van die brein asook na die reseptore en effektore - dien as 'n refleksentrum vir reaksies soos oogknip ,nies,hoes  
🗑
show - le in 'n benige holte in skedel (oogkas) - vet en bindweefsel tussen die oogbal en been van oogkas - sigbare gedeelte van die oog ->dun membraan (Konjuktiewe) - voorkant van oog -> ooglede - wimpers - trane  
🗑
Uit watter 3 lae bestaan die wand van die oog ?   show
🗑
Wat is die sklera ?   show
🗑
Wat is die funksies van die sklera ?   show
🗑
show is die middelste laag wat bloedvate en 'n bruin pigment bevat Aaneenlopend met die siliaarliggaam en iis  
🗑
show - pigment verhoed weerkaatsing van lig binne die oog deur ligstrale te absorbeer - suspensoriese ligamente -> lens in posisie - siliaarspiere help om vorm van die lens vir naby of ver visie aan te pas  
🗑
  show
🗑
show Binneste laag van die oog  
🗑
show - keeltjies - stafies  
🗑
Wat is die geelvlek ?   show
🗑
Wat is die blindevlek ?   show
🗑
show - ligsensitiewe deel van die oog -> beeld vorm - stafies (dowe lig) - keeltjies (helder lig )  
🗑
Wat is die hooffunksies van die lens ?   show
🗑
Waterige vloeistof het die volgende funksies :   show
🗑
show - behou vorm van oogbal - speel beperkte rol in die buiging van ligstrale  
🗑
Wat is akkomodasie ?   show
🗑
Wat is pupil meganisme ?   show
🗑
show - oorskulp gelei die klankgolwe deur die gehoorkanaal deur die oordrom - die gehoorkanaal gelei die klankgolwe na oordrom - was en hare verhoed *organismes *oor uitdroog  
🗑
show - oordrom vibreer en dra die klankgolwe aan gehoorbeentjies oor - gehoorbeentjies dra vibrasies na binne oor - buis van Eustachius behou gelyke druk - ovaalvenster dra vibrases oor na binne oor - rondevenster absorbeer druk wat in binne oor ontstaa  
🗑
3 Kanale waaruit die binne oor bestaan :   show
🗑
Binne oor het die volgende funksies :   show
🗑
show - vrye senuwee-eindpunte en sinsorgane - sensoriese senuwees - motoriese senuwees - effektore (spiere en kliere)  
🗑
Outonome senuweestelsel bestaan uit die volgende :   show
🗑
show is 'n funksionele eenheid van die senuweestelsel-> dis die pad wat 'n impuls volg om 'n respons te veroorsaak op 'n stimulus gedurend 'n refleksaksie  
🗑
show 'n vinnige, outomatiese respons op 'n stimulus wat deir 'n orgaan of ander reseptore ontvang word  
🗑


   

Review the information in the table. When you are ready to quiz yourself you can hide individual columns or the entire table. Then you can click on the empty cells to reveal the answer. Try to recall what will be displayed before clicking the empty cell.
 
To hide a column, click on the column name.
 
To hide the entire table, click on the "Hide All" button.
 
You may also shuffle the rows of the table by clicking on the "Shuffle" button.
 
Or sort by any of the columns using the down arrow next to any column heading.
If you know all the data on any row, you can temporarily remove it by tapping the trash can to the right of the row.

 
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how
Created by: AnnieM
Popular Biology sets