| Question | Answer |
| Wat is fototaksiese organismes ? | Organismes wat weg van die lig af beweeg |
| Hoekom is 'n senuweestelsel belangrik ? | - tel die veranderinge in die omgewing op en reageer op hierdie veranderinge
- laat koordinasie van verskillende aktiwiteite van die liggaam toe |
| Wat is onwillekeurige reaksies ? | dit is aksies wat nie onder beheer van ons wil is nie -> gebeur outomaties
- bv asemhaal |
| Wat is willekeurige reaksies ? | dit word deur ons wil gekontroleer
- bv om 'n trui uit te trek |
| Senuwee vesels bestaan uit gespesialiseerde senuweeselle : | Neurone |
| Drie tipies neurone ? | - sensoriese neuron
- motoriese neuron
- verbindings neuron |
| Wat is die funksie van 'n sensoriese neuron ? | impulse VAN die reseptore NA die sentrale senuweestelsel dra |
| Wat is die funksie van 'n motoriese neuron ? | impulse VAN senuweestelsel NA die effektore (spiere of kliere) |
| Uit watter twee dele bestaan 'n neuron ? | akson
dendriet |
| Wat is 'n dendriet? | Dit is 'n selliggaam met een of meer sitoplasmiese drade wat vertak en wat impulse NA die selliggaam vervoer |
| Selliggaam bevat ook die volgende normale selorganelle insluitende die volgende : | - prominente nukleus
- sitoplasma met Nissl korrels
- ander sitoplasmiese insluitings * mitochondria * ribosome * endoplastiese retikulum |
| Wat is 'n akson ? | Enkele lang uitgroeisel wat impulse WEG van die selliggaam vervoer |
| Watter 2 membrane omring die neuron ? | - mielienskede
- neurilemma |
| Wat is die funksie van 'n mielienskede ? | - verskaf elektriese insulasie en help om oordrag van impulse te versnel
- op intervalle onderbreek -> die knope van Ranvier |
| Wat is 'n sinaps ? | Mikroskopiese opening - die fisiologiese verbinding tussen die akson van een neuron en die dendriet van 'n ander |
| Wat is sinaptiese kontak? | |
| In watter twee dele kan ons 'n senuweestelsel verdeel? | - sentrale senuweestelsel
- perifere senuweestelsel |
| Die perifere senuweestelsel kan weer in 2 dele verdeel word naamlik : | - somatiese senuweestelsel
- outonome senweestelsel |
| Wat is die funksie van somatiese senuweestelsel? | sluit alle dele van die senuweestelsel in wat liggaam toelaat om op veranderings van die eksterne omgewing te reageer. |
| Wat is die funksie van outonome senuweestelsel ? | Kontroleer reaksies soos sweet, hart tempo en asemhalingstempo ->interne omgewing |
| Die sentrale senuweestelsel bestaan uit : | - brein
- rugmurg |
| Met watter vloeistof is die ventrikels van die brein gevul ? | - serebrospinale |
| Watter funksies verrig die brein ? | - ontvang en intrepeteer alle sensasies
- kontroleer al die hoer denkprosesse
- kontroleer alle willekeurige en onwillekeurige reaksies
- koordineer willekeurige bewegings
- onderhou
#spiertonus
#balans
#ewewig |
| Uit watter drie hoofdele bestaan die brein ? | - serebrum
- serebellum
- breinstam |
| Wat is die serebrum se funksies ? | - Beheer willekeurige reaksies
- Ontvang en intrepeteer alle sensasies
- Kontroleer al die hoer denkprosesse |
| Hipotalamus is in beheer van : | - liggaamstemperatuur
- bloeddruk
- slaap
- eetlus
- dors
- emosies |
| Waar is die wit en grysstof van die serebrum gelee ? | Witstof - binne
Grysstof - buite |
| Waar is die wit en grysstof van die serebellum gelee ? | Witstof - binne
Grysstof - buite |
| Wat is die serebellum se funksies ? | - koordinasie van willekeurige reaksies
- onderhou
* spiertonus
* balans
* ewewig |
| Breinstam bestaan uit : | - Middelbrein
- Medulla Oblongata
- Pons Varolli |
| Hooffunksies van Medulla Oblongata : | - bevat refleksentrum -> verantwoordelik vir onwillekeurige reaksies
- vervoer impulse VAN die rugmurg NA die boonste gedeeltes van die brein en OMGEKEERD
- impulse kruis
bv linker brein ->regterkant van liggaam |
| Wat is 'n rugmurg? | is 'n verlengde silinderagtige struktuur wat in die werwelkanaal voorkom wat deur die opeenvolgende werewels gevorm word -> aaneenlopend met medulla oblongata |
| Waar is die wit en grysstof van die rugmurg gelee ? | Witstof - buite
Grysstof - binne |
| Watter funksie verrig die rugmurg ? | - vervoer impulse na en van die brein asook na die reseptore en effektore
- dien as 'n refleksentrum vir reaksies soos oogknip ,nies,hoes |
| Op watter manier word die oogbal beskerm ? | - le in 'n benige holte in skedel (oogkas)
- vet en bindweefsel tussen die oogbal en been van oogkas
- sigbare gedeelte van die oog ->dun membraan (Konjuktiewe)
- voorkant van oog -> ooglede
- wimpers
- trane |
| Uit watter 3 lae bestaan die wand van die oog ? | - sklera
- Choroiede
- retina |
| Wat is die sklera ? | is 'n sterk, nie-elastiese ondeursigtige omhulsel aan die buitekant van die oog
- kornea (gespesialiseerde deurskynende skyf) |
| Wat is die funksies van die sklera ? | - beskerm die binneste strukture
- behou ronde vorm van oog
- laat toe dat lig oog binnedring
- breek ligstrale -> retina fokus |
| Wat is 'n choroied ? | is die middelste laag wat bloedvate en 'n bruin pigment bevat
Aaneenlopend met die siliaarliggaam en iis |
| Watter funksies het die choroied ? | - pigment verhoed weerkaatsing van lig binne die oog deur ligstrale te absorbeer
- suspensoriese ligamente -> lens in posisie
- siliaarspiere help om vorm van die lens vir naby of ver visie aan te pas |
| - iris het radiale en kringspiere wat pupil grootte kontroleer
- pupil is in staat om hoeveelheid lig wat oog binnedring te kontroleer |
| Wat is die retina ? | Binneste laag van die oog |
| Uit watter 2 reseptorselle bestaan die retina ? | - keeltjies
- stafies |
| Wat is die geelvlek ? | dit is 'n klein induiking in die middel van die retina waar daar hoe konsentrasie keeltjies en geen stafies = duidlikste visie |
| Wat is die blindevlek ? | waar die optiese senuwees ontspring geen keeltjies of stafies nie en is nie ligsensitief nie |
| Wat is die rentina se funksies ? | - ligsensitiewe deel van die oog -> beeld vorm
- stafies (dowe lig)
- keeltjies (helder lig ) |
| Wat is die hooffunksies van die lens ? | - vorm van lens kan verander word vir ver en naby visie
- lens buig ligstrale wat die oog binnedring om op die retina te val |
| Waterige vloeistof het die volgende funksies : | - behou vorm van kornea
- voorien die lens en kornea met voedsel en suurstof
- beperkte rol in die buiging van ligstrale |
| Wat is die funksies van die glasvloeistof ? | - behou vorm van oogbal
- speel beperkte rol in die buiging van ligstrale |
| Wat is akkomodasie ? | die oog wat die vermoe om die lens se vorm te verander om te verseker dat 'n duidelike beeld vir ver en naby visie altyd op die retina val |
| Wat is pupil meganisme ? | die oog se vermoe om aan te pas by die ligintensiteit van 'n voorwerp |
| Watter funksies het die buite oor ? | - oorskulp gelei die klankgolwe deur die gehoorkanaal deur die oordrom
- die gehoorkanaal gelei die klankgolwe na oordrom
- was en hare verhoed
*organismes
*oor uitdroog |
| Watter funksies het die middel oor ? | - oordrom vibreer en dra die klankgolwe aan gehoorbeentjies oor
- gehoorbeentjies dra vibrasies na binne oor
- buis van Eustachius behou gelyke druk
- ovaalvenster dra vibrases oor na binne oor
- rondevenster absorbeer druk wat in binne oor ontstaa |
| 3 Kanale waaruit die binne oor bestaan : | - vastibulere kanaal (perilimf)
- koglea kanaal (endolimf)
- timpaniese kanaal (perilimf) |
| Binne oor het die volgende funksies : | - halfsirkelvormige kanale het te doen met ewewig en balans
- koglea bevat die orgaan van Corti -> klankstimulus -> impulse
- gehoorsenuwee wat uit die koglea ontspring dra die klankimpulse -> brein |
| Somatiese senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - vrye senuwee-eindpunte en sinsorgane
- sensoriese senuwees
- motoriese senuwees
- effektore (spiere en kliere) |
| Outonome senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - sentrums in brein en rugmurg
- senuweeselle in gladde spiere, kliere en interne organe
- simpatiese en parasimpatiese senuwees |
| Wat is 'n refleksboog ? | is 'n funksionele eenheid van die senuweestelsel-> dis die pad wat 'n impuls volg om 'n respons te veroorsaak op 'n stimulus gedurend 'n refleksaksie |
| Wat is 'n refleksaksie ? | 'n vinnige, outomatiese respons op 'n stimulus wat deir 'n orgaan of ander reseptore ontvang word |