Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
Quiz yourself by thinking what should be in each of the black spaces below before clicking on it to display the answer.
        Help!  

Question
Answer
Wat is komplementere produkte   n Produk wat saam met ander prrodukte gebruik kan word  
🗑
Wat beteken elastiteit   Dit is n maatstaaf vir die sensitiwiteit tussen twee veranderlikes wat met mekaar verband hou  
🗑
Wat is pryselastiteit van vraag   Dit bestaan tussen die prys en hoeveelheid wat gevra word  
🗑
Wat is pryselastiteit van aanbod   Meet die sensitieiteit van die hoeveelheid verskaf teenoor die verandering is prys  
🗑
Hoe bepaal mens pryselastiteit van vraag   Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % verndering in prys  
🗑
Noem die vyf verskillende soorte pryselastiteit   - prysonelasties - pryselasties - eenheidselasties - volmaak elasties - volmaak onelasties  
🗑
Hoe bereken mens pryselastiteit van aanbod   Ep = % verandering in die hoeveelheid wat verskaf word / % verndering in prys  
🗑
Noem vier faktore wat n invloed het op die pryselastiteit van vraag na n produk   - die beskikbaarheid van substitute - die tydperk wat ter sprake is - die mate van noodsaaklikheid van die produk - die proporsie van inkomste wat aan die produk spandeer word  
🗑
Hoe bereken mens inkomste-elastiteit   Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % vernderinge in die inkomste van huishoudings  
🗑
Hoe bereken mens kruis-elastiteit   Ep = % verandering in die hoeveelheid van produk A wat gevra word / % verndering in die hoeveelheid van produk B wat gevra word  
🗑
Wat is die faktormark   Dit is n mark waar die produksieaktore gekoop en verkoop word  
🗑
Wat is heterogene goedere en wat is 'n ander woord daarvoor   Dit kan ook gedifferensieerde goedere genoem word en dit is goedere wat verskil ten opsigte van verskeidenheid, gehalte of handelsname  
🗑
Wat is homogene goedere   Goedere wat identies is  
🗑
Wat is 'n monopolie   'n markstruktuur waarin daar net een verkoper van 'n produk is  
🗑
Wat is 'n oligopolie   Dit is 'n mark waarin daar 'n paar firmas is wat die mark oorheers  
🗑
Wat is 'n volmaakde mededingende mark en 'n ander naam daarvoor   Dit bestaan wanneer nie die individue of die markdeelnamers die prys kan beinvloed nie  
🗑
Wat is die goederemark   'n mark waar goedere en dienste veruil word  
🗑
Wat is die relatiewe prys   Die prys van 'n produk of diens in terme van 'n ander produk of diens  
🗑
Noem die vier basiese markstrukture   - volmaakde mededinger - monopolistiese mededinger - oligopolie - monopolie  
🗑
Noem ses eienskappe van 'n volmaakde mededinger   - baie kopers en verkopers - volmaakte inligting - vryheid van toegang en uitgang - ongereguleerde mark - homogene produkte - geen samespanning nie  
🗑
Noem vier eienskappe van 'n monopolistiese mededinger   - goter getal firmas (minder as vir volmaakde mededinging, maar genoeg om teen samespanning te werk ) - firmas produseer soortegelyke produkte - firmas is die prysmakers - maklike toetrede tot die mark  
🗑
Noem vier eienskappe van 'n oligopolie   - oorheersing van 'n klein hoeveelheid firmas (samespanninng vind plaas) - firmas verkoop identiese goedere - firmas gebruik nieprys-strategie om kliente te lok - moelike toetrede tot die mark  
🗑
Noem vyf vorme van nieprys-mededinging   - om loyaliteit aan 'n handelsnaam te skep - om sake oor die internet te doen - om goeie naverkoopsdiens te verskaf - om klante te beloon vir loyaliteit - om deur-tot-deur aflewering aan te bied  
🗑
Wat is gemiddelde totale koste (GTK)   Dit is die totale koste gedeel deur die totale produksie  
🗑
Wat is diegemiddelde konstate/vaste koste (GKK)   Dit is die totale vaste koste gedeel deur die totale produksie  
🗑
Wat is gemiddelde inkomste   Die inkomste per eenheid wat verkoop word en word bereken deur die totale inkomste deur die totale eenhede te deel  
🗑
Wat is die gemiddelde veranderlike koste   Dit is die totale veranderlike koste gedeel deur die totale produksie  
🗑
Wat is eksplisiete koste   Die werklike betalings vir die produksiefatore wat gebruik word om goedere en dienste te produseer  
🗑
Wat is implisiete koste   Die geleendheidskoste van die gebruik van alle hulpbronne in eie besit in die produksie van goedere en dienste  
🗑
Wat is marginale koste (MK)   Die styging in totale koste wanneer een bykomende produksie-eenheid vervardig word  
🗑
Wat is marginale produksie (MP)   Die getal bykomende produksie-eenhede wat vervaardig word deur een ekstra eenheid van die veranderlike inset by te voeg  
🗑
Wat is marginale inkomste (MI)   Die styging in die totale inkomste wat verkry word deur een bykomende eenheid te verkoop  
🗑
Wat is veranderlike kostes (VK)   Die koste wat verander as die totale produksie verander  
🗑
Wat is veranderlike inset (VI)   Dit is 'n inset waarvan die hoeveelheid tydens die kort en lang termyn verander kan word  
🗑
Wat is die doelwitte van sakeondernemngs   - om 'n wins te maak En moontlik - die grootste firma te word - die grootste markaandeel bekom - om hulle verkope te maksimaliseer  
🗑
Hoe bereken ekonome wins   Wins = totale inkomste - eksplisiete koste - implisiete koste  
🗑
Wat beteken kort termyn   Dit is die beluitnemingstydperk waarin minstens een inset as vas beskou word  
🗑
Wat is langteryn   Die tydperk waar daar geen vaste koste is nie  
🗑
In watse twee groepe kan totale koste koste verdeel word en wat is hierdie twee kostes   Dit kan in vaste koste (koste wat konstant bly) en veranderlike koste (koste wat saam met die produksiepyl verander) verrdeel word  
🗑
Hoe bereken mens die totale produksiekoste   TK = KK + VK Totale koste = vaste koste + veranderlike koste  
🗑
Hoe bereken mens die gemiddelde vaste koste (GKK)   GKK = Vaste koste / Getal eenhede  
🗑
Hoe bereken mens die gemiddelde veranderlike koste (GVK)   GVK = veraderlike koste / getal eenhede  
🗑
Hoe bereken mens die gemiddelde totale koste   GTK = totale koste / getal eenhede  
🗑
Hoe bereken mens die marginale inkomste (MK)   MK = verandering in totale koste / verandering in eenhede  
🗑
Hoe bereken mens die totale inkomste   TI = Prys x Eenhede  
🗑
Wat is die totale inkomste   Die totale inkomste wat die onderneming uit sy verrkope ontvang  
🗑
Hoe bereken mens marginale inkomste (MI)   MI = verandering in totale inkomste / verandering in eenhede verkoop  
🗑
Noem twee faktore wat 'n invloed het op die inkomste van 'n firma   - die prys - die hoeveelheid wat verkoop word  
🗑
Watse twee tipes wins kry mens en verduidelik hulle   - Ekonomiese wins (dit is wanneer die totale inkomste die totale koste oorheers) - Normale wins (dit is wanneer die totale inkomste gelyk is aan die totale koste)  
🗑


   

Review the information in the table. When you are ready to quiz yourself you can hide individual columns or the entire table. Then you can click on the empty cells to reveal the answer. Try to recall what will be displayed before clicking the empty cell.
 
To hide a column, click on the column name.
 
To hide the entire table, click on the "Hide All" button.
 
You may also shuffle the rows of the table by clicking on the "Shuffle" button.
 
Or sort by any of the columns using the down arrow next to any column heading.
If you know all the data on any row, you can temporarily remove it by tapping the trash can to the right of the row.

 
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how
Created by: Jordash08