Save
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password

Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.

Question

Wat is komplementere produkte
click to flip
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't know

Question

Wat beteken elastiteit
Remaining cards (48)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Ekonomie

QuestionAnswer
Wat is komplementere produkte n Produk wat saam met ander prrodukte gebruik kan word
Wat beteken elastiteit Dit is n maatstaaf vir die sensitiwiteit tussen twee veranderlikes wat met mekaar verband hou
Wat is pryselastiteit van vraag Dit bestaan tussen die prys en hoeveelheid wat gevra word
Wat is pryselastiteit van aanbod Meet die sensitieiteit van die hoeveelheid verskaf teenoor die verandering is prys
Hoe bepaal mens pryselastiteit van vraag Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % verndering in prys
Noem die vyf verskillende soorte pryselastiteit - prysonelasties - pryselasties - eenheidselasties - volmaak elasties - volmaak onelasties
Hoe bereken mens pryselastiteit van aanbod Ep = % verandering in die hoeveelheid wat verskaf word / % verndering in prys
Noem vier faktore wat n invloed het op die pryselastiteit van vraag na n produk - die beskikbaarheid van substitute - die tydperk wat ter sprake is - die mate van noodsaaklikheid van die produk - die proporsie van inkomste wat aan die produk spandeer word
Hoe bereken mens inkomste-elastiteit Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % vernderinge in die inkomste van huishoudings
Hoe bereken mens kruis-elastiteit Ep = % verandering in die hoeveelheid van produk A wat gevra word / % verndering in die hoeveelheid van produk B wat gevra word
Wat is die faktormark Dit is n mark waar die produksieaktore gekoop en verkoop word
Wat is heterogene goedere en wat is 'n ander woord daarvoor Dit kan ook gedifferensieerde goedere genoem word en dit is goedere wat verskil ten opsigte van verskeidenheid, gehalte of handelsname
Wat is homogene goedere Goedere wat identies is
Wat is 'n monopolie 'n markstruktuur waarin daar net een verkoper van 'n produk is
Wat is 'n oligopolie Dit is 'n mark waarin daar 'n paar firmas is wat die mark oorheers
Wat is 'n volmaakde mededingende mark en 'n ander naam daarvoor Dit bestaan wanneer nie die individue of die markdeelnamers die prys kan beinvloed nie
Wat is die goederemark 'n mark waar goedere en dienste veruil word
Wat is die relatiewe prys Die prys van 'n produk of diens in terme van 'n ander produk of diens
Noem die vier basiese markstrukture - volmaakde mededinger - monopolistiese mededinger - oligopolie - monopolie
Noem ses eienskappe van 'n volmaakde mededinger - baie kopers en verkopers - volmaakte inligting - vryheid van toegang en uitgang - ongereguleerde mark - homogene produkte - geen samespanning nie
Noem vier eienskappe van 'n monopolistiese mededinger - goter getal firmas (minder as vir volmaakde mededinging, maar genoeg om teen samespanning te werk ) - firmas produseer soortegelyke produkte - firmas is die prysmakers - maklike toetrede tot die mark
Noem vier eienskappe van 'n oligopolie - oorheersing van 'n klein hoeveelheid firmas (samespanninng vind plaas) - firmas verkoop identiese goedere - firmas gebruik nieprys-strategie om kliente te lok - moelike toetrede tot die mark
Noem vyf vorme van nieprys-mededinging - om loyaliteit aan 'n handelsnaam te skep - om sake oor die internet te doen - om goeie naverkoopsdiens te verskaf - om klante te beloon vir loyaliteit - om deur-tot-deur aflewering aan te bied
Wat is gemiddelde totale koste (GTK) Dit is die totale koste gedeel deur die totale produksie
Wat is diegemiddelde konstate/vaste koste (GKK) Dit is die totale vaste koste gedeel deur die totale produksie
Wat is gemiddelde inkomste Die inkomste per eenheid wat verkoop word en word bereken deur die totale inkomste deur die totale eenhede te deel
Wat is die gemiddelde veranderlike koste Dit is die totale veranderlike koste gedeel deur die totale produksie
Wat is eksplisiete koste Die werklike betalings vir die produksiefatore wat gebruik word om goedere en dienste te produseer
Wat is implisiete koste Die geleendheidskoste van die gebruik van alle hulpbronne in eie besit in die produksie van goedere en dienste
Wat is marginale koste (MK) Die styging in totale koste wanneer een bykomende produksie-eenheid vervardig word
Wat is marginale produksie (MP) Die getal bykomende produksie-eenhede wat vervaardig word deur een ekstra eenheid van die veranderlike inset by te voeg
Wat is marginale inkomste (MI) Die styging in die totale inkomste wat verkry word deur een bykomende eenheid te verkoop
Wat is veranderlike kostes (VK) Die koste wat verander as die totale produksie verander
Wat is veranderlike inset (VI) Dit is 'n inset waarvan die hoeveelheid tydens die kort en lang termyn verander kan word
Wat is die doelwitte van sakeondernemngs - om 'n wins te maak En moontlik - die grootste firma te word - die grootste markaandeel bekom - om hulle verkope te maksimaliseer
Hoe bereken ekonome wins Wins = totale inkomste - eksplisiete koste - implisiete koste
Wat beteken kort termyn Dit is die beluitnemingstydperk waarin minstens een inset as vas beskou word
Wat is langteryn Die tydperk waar daar geen vaste koste is nie
In watse twee groepe kan totale koste koste verdeel word en wat is hierdie twee kostes Dit kan in vaste koste (koste wat konstant bly) en veranderlike koste (koste wat saam met die produksiepyl verander) verrdeel word
Hoe bereken mens die totale produksiekoste TK = KK + VK Totale koste = vaste koste + veranderlike koste
Hoe bereken mens die gemiddelde vaste koste (GKK) GKK = Vaste koste / Getal eenhede
Hoe bereken mens die gemiddelde veranderlike koste (GVK) GVK = veraderlike koste / getal eenhede
Hoe bereken mens die gemiddelde totale koste GTK = totale koste / getal eenhede
Hoe bereken mens die marginale inkomste (MK) MK = verandering in totale koste / verandering in eenhede
Hoe bereken mens die totale inkomste TI = Prys x Eenhede
Wat is die totale inkomste Die totale inkomste wat die onderneming uit sy verrkope ontvang
Hoe bereken mens marginale inkomste (MI) MI = verandering in totale inkomste / verandering in eenhede verkoop
Noem twee faktore wat 'n invloed het op die inkomste van 'n firma - die prys - die hoeveelheid wat verkoop word
Watse twee tipes wins kry mens en verduidelik hulle - Ekonomiese wins (dit is wanneer die totale inkomste die totale koste oorheers) - Normale wins (dit is wanneer die totale inkomste gelyk is aan die totale koste)
Created by: Jordash08
 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards