| Question | Answer |
| Wat is komplementere produkte | n Produk wat saam met ander prrodukte gebruik kan word |
| Wat beteken elastiteit | Dit is n maatstaaf vir die sensitiwiteit tussen twee veranderlikes wat met mekaar verband hou |
| Wat is pryselastiteit van vraag | Dit bestaan tussen die prys en hoeveelheid wat gevra word |
| Wat is pryselastiteit van aanbod | Meet die sensitieiteit van die hoeveelheid verskaf teenoor die verandering is prys |
| Hoe bepaal mens pryselastiteit van vraag | Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % verndering in prys |
| Noem die vyf verskillende soorte pryselastiteit | - prysonelasties
- pryselasties
- eenheidselasties
- volmaak elasties
- volmaak onelasties |
| Hoe bereken mens pryselastiteit van aanbod | Ep = % verandering in die hoeveelheid wat verskaf word / % verndering in prys |
| Noem vier faktore wat n invloed het op die pryselastiteit van vraag na n produk | - die beskikbaarheid van substitute
- die tydperk wat ter sprake is
- die mate van noodsaaklikheid van die produk
- die proporsie van inkomste wat aan die produk spandeer word |
| Hoe bereken mens inkomste-elastiteit | Ep = % verandering in die hoeveelheid wat gevra word / % vernderinge in die inkomste van huishoudings |
| Hoe bereken mens kruis-elastiteit | Ep = % verandering in die hoeveelheid van produk A wat gevra word / % verndering in die hoeveelheid van produk B wat gevra word |
| Wat is die faktormark | Dit is n mark waar die produksieaktore gekoop en verkoop word |
| Wat is heterogene goedere en wat is 'n ander woord daarvoor | Dit kan ook gedifferensieerde goedere genoem word en dit is goedere wat verskil ten opsigte van verskeidenheid, gehalte of handelsname |
| Wat is homogene goedere | Goedere wat identies is |
| Wat is 'n monopolie | 'n markstruktuur waarin daar net een verkoper van 'n produk is |
| Wat is 'n oligopolie | Dit is 'n mark waarin daar 'n paar firmas is wat die mark oorheers |
| Wat is 'n volmaakde mededingende mark en 'n ander naam daarvoor | Dit bestaan wanneer nie die individue of die markdeelnamers die prys kan beinvloed nie |
| Wat is die goederemark | 'n mark waar goedere en dienste veruil word |
| Wat is die relatiewe prys | Die prys van 'n produk of diens in terme van 'n ander produk of diens |
| Noem die vier basiese markstrukture | - volmaakde mededinger
- monopolistiese mededinger
- oligopolie
- monopolie |
| Noem ses eienskappe van 'n volmaakde mededinger | - baie kopers en verkopers
- volmaakte inligting
- vryheid van toegang en uitgang
- ongereguleerde mark
- homogene produkte
- geen samespanning nie |
| Noem vier eienskappe van 'n monopolistiese mededinger | - goter getal firmas (minder as vir volmaakde mededinging, maar genoeg om teen samespanning te werk )
- firmas produseer soortegelyke produkte
- firmas is die prysmakers
- maklike toetrede tot die mark |
| Noem vier eienskappe van 'n oligopolie | - oorheersing van 'n klein hoeveelheid firmas (samespanninng vind plaas)
- firmas verkoop identiese goedere
- firmas gebruik nieprys-strategie om kliente te lok
- moelike toetrede tot die mark |
| Noem vyf vorme van nieprys-mededinging | - om loyaliteit aan 'n handelsnaam te skep
- om sake oor die internet te doen
- om goeie naverkoopsdiens te verskaf
- om klante te beloon vir loyaliteit
- om deur-tot-deur aflewering aan te bied |
| Wat is gemiddelde totale koste (GTK) | Dit is die totale koste gedeel deur die totale produksie |
| Wat is diegemiddelde konstate/vaste koste (GKK) | Dit is die totale vaste koste gedeel deur die totale produksie |
| Wat is gemiddelde inkomste | Die inkomste per eenheid wat verkoop word en word bereken deur die totale inkomste deur die totale eenhede te deel |
| Wat is die gemiddelde veranderlike koste | Dit is die totale veranderlike koste gedeel deur die totale produksie |
| Wat is eksplisiete koste | Die werklike betalings vir die produksiefatore wat gebruik word om goedere en dienste te produseer |
| Wat is implisiete koste | Die geleendheidskoste van die gebruik van alle hulpbronne in eie besit in die produksie van goedere en dienste |
| Wat is marginale koste (MK) | Die styging in totale koste wanneer een bykomende produksie-eenheid vervardig word |
| Wat is marginale produksie (MP) | Die getal bykomende produksie-eenhede wat vervaardig word deur een ekstra eenheid van die veranderlike inset by te voeg |
| Wat is marginale inkomste (MI) | Die styging in die totale inkomste wat verkry word deur een bykomende eenheid te verkoop |
| Wat is veranderlike kostes (VK) | Die koste wat verander as die totale produksie verander |
| Wat is veranderlike inset (VI) | Dit is 'n inset waarvan die hoeveelheid tydens die kort en lang termyn verander kan word |
| Wat is die doelwitte van sakeondernemngs | - om 'n wins te maak
En moontlik
- die grootste firma te word
- die grootste markaandeel bekom
- om hulle verkope te maksimaliseer |
| Hoe bereken ekonome wins | Wins = totale inkomste - eksplisiete koste - implisiete koste |
| Wat beteken kort termyn | Dit is die beluitnemingstydperk waarin minstens een inset as vas beskou word |
| Wat is langteryn | Die tydperk waar daar geen vaste koste is nie |
| In watse twee groepe kan totale koste koste verdeel word en wat is hierdie twee kostes | Dit kan in vaste koste (koste wat konstant bly) en veranderlike koste (koste wat saam met die produksiepyl verander) verrdeel word |
| Hoe bereken mens die totale produksiekoste | TK = KK + VK
Totale koste = vaste koste + veranderlike koste |
| Hoe bereken mens die gemiddelde vaste koste (GKK) | GKK = Vaste koste / Getal eenhede |
| Hoe bereken mens die gemiddelde veranderlike koste (GVK) | GVK = veraderlike koste / getal eenhede |
| Hoe bereken mens die gemiddelde totale koste | GTK = totale koste / getal eenhede |
| Hoe bereken mens die marginale inkomste (MK) | MK = verandering in totale koste / verandering in eenhede |
| Hoe bereken mens die totale inkomste | TI = Prys x Eenhede |
| Wat is die totale inkomste | Die totale inkomste wat die onderneming uit sy verrkope ontvang |
| Hoe bereken mens marginale inkomste (MI) | MI = verandering in totale inkomste / verandering in eenhede verkoop |
| Noem twee faktore wat 'n invloed het op die inkomste van 'n firma | - die prys
- die hoeveelheid wat verkoop word |
| Watse twee tipes wins kry mens en verduidelik hulle | - Ekonomiese wins (dit is wanneer die totale inkomste die totale koste oorheers)
- Normale wins (dit is wanneer die totale inkomste gelyk is aan die totale koste) |