click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afrikaans, I
Afrikaans, Intensiewe vorm
| Question | Answer |
|---|---|
| baie rooi | bloedrooi |
| baie groen | grasgroen |
| baie blou | potblou |
| baie wit | spier/seeuwit |
| baie swart | pikswart |
| baie geel | goudgeel |
| baie nuut | splinternuut |
| baie koud | yskoud |
| baie vol | propvol |
| baie leeg | dolleeg |
| baie duur | peperduur |
| baie ryk | skatryk |
| baie mooi | wonder/popmooi |
| baie gelukkig | dolgelukkig |
| baie swaar | loodswaar |
| baie ongelukkig | dooddongelukkig |
| baie nat | papnat/sopnat/waternat |
| baie oud | stokoud |
| baie warm | vuurwarm |
| baie droog | kurkdroog |
| baie goedkoop | spotgoedkoop |