click below
click below
Normal Size Small Size show me how
NW
Materiale - 2011
| Question | Answer |
|---|---|
| Materiaal | Die stof waarvan 'n item gemaak is. |
| 5 Nuttige materiale | Metale, Plastiek,Keramiek, Glas, Hout |
| Metale | Yster, Koper, Goud,Lood, Tin, Nikkel. Vlekvrye staal |
| Eienskap van yster | Sterk en swaar |
| Nadeel van yster | Roes as dit in aanraking kom met water, seesoute en suurstof |
| Koper word gebruik vir | Koperpype en elektriese drade. |
| Twee nadele van goud | Baie duur en is nie 'n sterk metaal nie |
| Lood is 'n sagte metaal en word gebruik vir | Soldeersel om elektroniese komponente te heg. |
| Vlekvrye staal word gebruik vir | Kombuisware en badkamers |
| Metaal met 'n blink skoon voorkoms | Vlekvrye staal |
| Metaal wat amper niks weeg nie en vir koeldrankblikkies gebruik word | Tin |
| Ligte metaal waarvan geld gemaak word | Nikkel |
| Voorbeelde van plastiek is | Polistireen, Pliester, Nylon, PVC en Perskpeks |
| Eienskappe van plastiek is | Dit is sag, breek nie as dit val nie en is soms deurskynend |
| Keramiek se ander name | Porselein / Klei |
| Klei is 'n sagte materiaal maar word kliphard as | Dit gebak word om al die vog te verwyder |
| Porselein word gebruik om | Koffiebekers, borde en teels te maak |
| Einskappe van glas | Dit is deursigtig en laat lid deur skyn |
| Nadeel van glas | Dit breek maklik |
| Hout is 'n produk van | Bome |
| Produkte van hout | Meubels, deure, Musiekinstrumente, vuurhouthies |
| Van watse materiaal word papier gemaak | Hout |
| Voorbeelde van afbreekbare materiale | Hout en klei |
| Plastiek, glas en metale moet herwin word want, | Dit is nie afbreekbare produkte |
| Plastiek moet herwin word want | Diere vreet dit saam met gras en vrek, dit ontsier die landskap dit verstop riviere |
| Glas moet herwin word want | Dit kan diere se pote sny, landerye kan nie bewerk word nie |
| Metale moet herwin word want | Geroeste items beseer mense en diere dit ontsier riviere |
| Wat word met herwinde materiale gedoen | Dit word versamel, fyngepers, gesmelt om nuwe prdukte te vervaardig |