Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Tuimeltrein

Hoofstuk 3

QuestionAnswer
1. Waarom is Henri stil, en wat is sy reaksie op gevaar? 1. Henri is bang en buite sy gemaksone(comfort zone). Abby en Jasper se reaksie is veg/vlug; Henri se reaksie is om te vries.
2. Hoe probeer Henri homself op die berg kalmeer? 2. Hy haal diep asem, tel die teue, ruik die plante en luister na die voëls en wind.
3. Wat sien hulle onder die berg, en waaroor wonder Henri oor die bome? 3. Hulle sien die dam en vallei. Henri wonder waarom die bome so yl(sparse) is en of houtverkopers dit kaal gestroop het.
4. Wat stel(suggest) Jasper voor, en wat bedoel hy met die “groter prentjie”? 4. Jasper wil hê hulle moet afstand(step back) kry, rustig sit en planne maak en na die “groter prentjie” kyk.
5. Hoe dink Abby sal die polisie hulle probeer opspoor?(track down) 5. Die polisie kan familie/vriende se huise dophou, selfone afluister en wag dat hulle kontak maak of ’n fout maak.
6. Waarom kan Henri nie op sy familie staatmaak vir hulp nie? 6. Henri vertrou nie sy familie nie. Sy twee broers en pa is gay-haters en hy dink hulle sal hom eerder in die tronk wil hê.
7. Wat het met Abby se pa gebeur, en hoe beïnvloed dit haar? 7. Abby se pa het ’n maand gelede weggeloop. Haar ma verwag nou die ergste en Abby voel sy is ’n teleurstelling(dissapointment).
8. Hoe probeer Abby haar woede en probleme hanteer? 8. Sy gebruik atletiek om haar woede te hanteer
9. Wat het Henri van Abby se woede in kunsklas gesien? 9. Henri het gesien dat Abby soms haar skilderye stukkend (broke her paintings)slaan wanneer sy kwaad is. Juffrou Beatrice gee haar rooibostee met heuning en laat haar alleen.
10. Wat verstaan Henri van Abby 10. Henri verstaan dat Abby wil praat, maar bang is vir verwerping en oordeel.
11. Wat sê Abby oor Henri se persoonlikheid? 11. Abby sê Henri is uniek, moedig en vol deursettingsvermoë en moet nie probeer om by ander in te pas nie.
12. Waarom dink Abby sy pas by die cool groep in? 12. Abby probeer eerder inpas, hardloop of wegkruip. Sy dink die cool groep sien haar as geen bedreiging.(no threat)
13. Waarom noem Jasper homself ’n “selfgemaakte bad boy”? 13. Jasper rook dagga, steur hom min aan skoolwerk, kuier met daggakoppe en speel games. Sy ouers moes hom al by die polisiestasie gaan haal.
14. Wat het Jasper en sy vriend by die garage gesteel? 14. Hy en sy vriend het chips by ’n garage gesteel nadat hulle dagga gerook het en die munchies gekry het.
15. Waarom dink Henri tree (act) Jasper so traak-my-nie-agtig op? (don't care about me) 15. Henri besef Jasper se houding (attitude)kom van sy behoefte (need) aan liefde, aandag (attention) en aanvaarding(acceptance) van sy ouers.
16. Wie verskyn by die grot, en hoe lyk hy? 16. Koos, ’n vuil, bebaarde boemelaar, verskyn by die grot.
17. Wie is die man, waar woon hy en hoe noem hy homself? 17. Koos woon in die grot en noem homself ’n “ridder van die grootpad”. Hy weet nie of hy een, twee of tien jaar daar bly nie.
18. Waarom vra Henri vir Koos ’n selfoon? 18. Henri vra vir ’n selfoon om iemand te kontak. Koos het nie een nie.
19. Wat vertel die drie vir Koos oor die skoolhoof? 19. Hulle vertel Koos dat die skoolhoof iemand voor hulle doodgeskiet en die skuld op hulle gepak het.
20. Waarmee vergelyk Koos hulle situasie? 20. Koos vergelyk hulle met Grand Theft Auto.
21. Wat gee Koos vir hulle om te eet? 21. Koos gee hulle ’n haas om te eet. Henri gaan saam omdat hy vrek honger is.
22. Hoe berei Koos die haas voor? 22. Koos braai die afgeslagte haas oor ’n vuur, sout dit en verdeel die vleis op koerantpapier. Hulle vind dit uiteindelik heerlik.(delicious)
23. Hoe lank sê Koos woon hy moontlik al in die grot? 23. Koos sê hy weet nie hoe lank hy daar bly nie “’n jaar of twee? Of tien?” Henri sou nie daarvan hou om soos Koos te leef nie
24. Hoe kry Koos sy klere? 24. Koos kry klere deur mense se ou klere te kry of dit van wasgoedlyne af te haak met ’n visstok.
25. Watter klere gebruik Henri vir sy vermomming? 25. Henri dra ’n pers-en-geel rok, kanariegeel kopdoek en wit tekkies.
26. Hoe reageer Abby, Jasper en Koos op Henri se vermomming? 26. Abby en Koos dink hy lyk goed; Abby sê hy lyk soos ’n vrou.
27. Wat sê Henri oor sy ideale ou?(partner) 27. Jasper raak ongemaklik. Henri sê hy is nie tot Jasper aangetrokke nie en hou van iemand wat sensitief, saggeaard en woes aantreklik is.
28. Wat gebeur met Koos se tekkies en hoe betaal Henri hom? 28. Koos gee Henri nommer-tien wit tekkies. Henri dra eintlik nommer elf. Hy het geen geld nie en bied sy skoolklere en skoene aan as betaling.
29. Waar kan hulle ’n telefoon gebruik? 29. Koos sê hulle kan ’n Telkom-telefoonhokkie by Ten Rooms gebruik. Dit werk soms.
30. Waarom waarsku Abby oor die telefoonhokkie? 30. Abby waarsku dat die polisie die oproep kan trace, selfs vanaf ’n telefoonhokkie.
31. Wat gebeur wanneer die helikopter oorvlieg? 31. ’n Helikopter vlieg oor die dam. Koos is kwaad(hou nie van die mense nie) en laat Jasper die motorfiets in die grot wegsteek.
32. Watter drie moontlike wegkruipplekke (hiding spots) word bespreek? 32. Abby: atletiekklub. Jasper: Jonah se huis in Ifafi. Koos: Klaskamer 9B.
33. Wat is die verwarring (confusion)rondom Jonah? 33. Koos dink aan ’n ander Jonah wat drie dae in ’n dreingat was. Henri besef hy bedoel Jona uit die Bybel, wat drie dae in ’n walvis was.
34. Waarom is die atletiekklub ’n goeie wegkruipplek? 34. Die musiek kom waarskynlik van die hardloopklub se braai. Abby kies dit omdat sy ’n lid is en daar ’n foon, rusbanke, toilette en swak(weak) alarms is.
35. Wat is Abby se plan om haar ma te kontak? 35. Abby wil haar ou kinderoppasser bel sodat sy haar ma kan kontak en haar boodskap oordra.
36. Waarom dink Jasper is Jonah se huis veilig? 36. Jonah woon in Ifafi met sy ouers. Jasper sê sy ouers is meestal dronk of gedrug, daarom sal niemand hulle daar soek nie.
37. Waarom stuur (send) Koos hulle om kos te soek? 37.Hy het hulle gestuur om kos te gaan soek omdat hulle die meeste van sy voorraad geëet het
38. Watter kos en diere kry/sien hulle in die berg? 38. Koos stuur hulle om peule, wortels, marog en vruggies te soek. Henri sien ’n haas, steenbokkie en skilpad.
39. What does Henri realise about Koos's life 39. Henri besef Koos se rustige lewe is ’n groot kontras met hulle chaotiese, gevaarlike situasie.
40. Wat laat Koos vir Henri oor sy eie lewe en ander uitgeworpenes dink? 40. Henri dink Koos is moontlik ’n uitgeworpene omdat ander mense hom verwerp het. Hy wonder of hy self ook so kon eindig as sy pa hom verwerp
41. Wat besef Henri aan die einde oor mense soos Koos? 41. Henri besef dat elkeen ’n storie en ’n stuk seer het en dat ’n mens nie ander mense sommer moet oordeel nie. “Elkeen is ’n Koos in die kleine.”
Created by: user-2046694
 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards