click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Tuimeltrein
Hoofstuk 1
| Question | Answer |
|---|---|
| Wie is Mevrou Makou en wat vra sy die kinders om te doen | Sy is die LO onderwyser en vra vir die kinders by mekaar sit |
| Waar woon Jasper, Henri en Abby | Magaliesberg Eco Village in di diselfde sekuriteitskompleks |
| Watter planeet is Abby en hoekom is sy hierdie planeet | Sy is Aarde want sy is realisties en prakties |
| hoe beskryf Abby die tipiese meisie | Meisies wat heeldag met make up eksperimenteer en fraai rokkies aanterk |
| Watter tipe meisie is Abby | Sy is meer die jeans en tekkies soort meisie wat kan als wat 'n man doen |
| Wat probeer sy vir haarself doen | Sy probeer haarself te herskep vandat haar pa die pad gevat het |
| Wat is die werklike rede dat hulle in dieselfde groep geplaas is | Hulle bly in die diselfde sekuriteitskompleks |
| Watter soort houding het Jasper | ' ek - stel - nie - belang - nie houding |
| Wat hou Jasper daarvan om te doen | Rekenaarspeletjies speel |
| Watter gerugte hoor Abby oor Jasper | Dat hy het Dagga rook - "Kalm as 'n daggawelm" |
| Watter plant is Jasper en hoekom | Hy is Mar van hy vol vulkaniese uitbarstings en energie |
| Wie is Tammie | Die rasieleidser wat besotterd is op hom |
| Wat is 'n PUG (Pick up group) | Dit is 'n groep spelers wat op 'n ad hoc basis gevorm is om 'n doel te beriek |
| Wat is Jaspers indruk van Abby? | Hy dink sy is een van die populer meisies in die skool |
| Wat is Abby se doelwitte en wat doen sy om te probeer om dit te bereik? | Sy oefen atletiek en leer sodat sy kan ‘n beurs kry om te gaan swot |
| Hoekom is daar geen heinings aan die voorkant van die huise in die kompleks nie? | Want almal voel heel velig in di sekuriteitskompleks |
| Hoekom is dit 'n teenstrydigheid dat hulle geen heining het nie? | Want Suid Afrika is nie 'n veilige plek nie |
| Watter lesse het die kinders ge-mis? | Die laaste twee LO klasse |
| Hoe het ons Henri gesien | Hy is 'n flamboyante, selfversekerde en kreatiewe student |
| Henri se voorkoms (appearance) | - sjokolade bruin oe - wit kuif - vol lippe - lang wimpers - karamel-bruin vel |
| Aan watter planeet vergelyk Henri homself en waarom | Venus - want hy is dramaties en sprakeland |
| Watter uitdaging gee Jasper vir Henri? | Om hul projek in minder as 'n uur klaar te maak |
| Hoekom het hulle Abby se huis gekies | Want haar motorhuis is skoen en daar is genoeg spasie en tafels om hulle stalletjie se naambord op te maak |
| Hoekom is daar genoeg spasie | want haar pa het weggegaan met al sy gereedskap en gemors |
| Wat doen Abby met sy ma in die motorhuis | Sy het haar ma met honde honde was en sny wanneer mense bring hulle naweek vir versorging |
| Wat is Abby se ma se honde besigheid se naam | Pet's Pampers |
| Wat doen Abby se pa | As hy nie skelm 'n jong vroutjie vermaak(entertain) - hy is 'n versekeringsagent |
| Waarom is Abby obssesief daaroor om haar hande skoon te hou? | Sy is sedert die COVID-19-pandemie baie versigtig vir kieme en ontsmet voortdurend (continuously disinfects) haar hande. |
| Watter idees bespreek die groep vir hul Halloween-stalletjie, en waarom word sommige van hulle verwerp? | Hulle bespreek - toffieappels, - spookasem, - 'n pelletgeweer-speletjie, - 'n bokskryt - troeteldierversorging - horror-fotoborde. Die gewelddadige idees word afgekeur (rejected) en Henri hou nie van taai kos nie. |
| Watter stalletjie-idee lyk dit asof hulle die meeste belangstel om te gebruik? | Hulle besluit dat horror-fotoborde waar mense hul gesigte deur gate kan steek die beste idee is. |
| Waarom verlaat die tieners Abby se huis en gaan buite? | Die roomyswaentjie kom verby en Abby bied aan om vir almal roomys te koop. |
| Wat let hulle op wat gebeur tussen die roomysman en Mnr Vos voor die skietvoorval? | Hulle sien hoe die roomysman en meneer Adrianus Vos hard met mekaar stry. Die roomysman beweeg agteruit en hou sy hande omhoog |
| Beskryf presies wat gebeur tydens die skietvoorval. | Meneer Vos skiet die roomysman drie keer. Die man val op die pad neer en bloei erg. |
| • Hoe besef die tieners dat hulle ook in gevaar is? | • Meneer Vos sien die drie tieners, rig sy pistool op hulle en skiet ook in hulle rigting. |
| • Beskryf die roete wat die tieners volg terwyl hulle probeer ontsnap. | • Hulle hardloop verby Abby se huis, om die swembad, spring oor die muur na die Barnards se erf en vlug later na 'n verlate huis met 'n boomhuis. |
| • Hoekom kan Abby nie om hulp roep nie? | • Haar selfoon is in haar skooltas wat in die motorhuis agtergebly het. |
| • Hoekom weier die tieners om Mr Vos te vertrou as hy vir hulle sê om uit te kom? | • Hulle het gesien hoe meneer Vos die roomysman vermoor en besef hy probeer ook van hulle ontslae raak. |
| • Hoekom kies hulle om in die boomhuis weg te steek, en hoe probeer hulle om verborge te bly? | • Hulle klim in die boomhuis, trek die leer op en lê stil op die vloer sodat niemand by hulle kan uitkom nie. |
| • Wat doen Mr Vos terwyl hy na die tieners soek? | • Hy deursoek die erf met sy pistool, kyk rond vir hulle en bestudeer selfs die boomhuis voordat hy wegbeweeg. |
| • Wie kom in die bakkie, en wat sê Mr Vos vir hom? | • Johannes van die buurtwag arriveer. Meneer Vos lieg en sê drie skoolkinders het die roomysman geskiet. |
| • Hoekom is Mr Vos se storie so oortuigend vir Johannes? | • Johannes glo hom omdat hy die skoolhoof is en omdat Johannes die drie tieners van die buurtwaglyste af ken. |
| • Hoe reageer elkeen van die drie tieners nadat hulle hoor dat Mr Vos hulle blameer vir die moord? | • Abby is geskok, Jasper is woedend en Henri is kwaad en seergemaak oor die beledigende opmerkings wat meneer Vos oor hom maak. |
| • Watter nuwe gevaar staan die tieners aan die einde van die hoofstuk te wacht? | • Hulle word valslik van moord beskuldig en loop nou die gevaar dat mense hulle as misdadigers sal jaag. |
| • Hoe eindig die hoofstuk op 'n spanning-opbouende manier? | • Johannes identifiseer Abby, Jasper en Henri by die naam, wat beteken dat hulle nou die hoofverdagtes in die moord is. |