Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Chemies Definisies

TermDefinition
Kookpunt Die temperatuur waarby die dampdruk van die stof gelyk is aan atmosferiese druk. Hoe sterker die intermolekulêre kragte, hoe hoër die kookpunt.
Smeltpunt Die temperatuur waarby die vaste- en vloeistoffases van 'n stof in ewewig is. Hoe sterker die intermolekulêre kragte, hoe hoër die smeltpunt.
Dampdruk Die druk uitgeoefen deur 'n damp in ewewig met sy vloeistof in 'n geslote sisteem. Hoe sterker die intermolekulêre kragte, hoe laer die dampdruk.
Molekulere formule 'n Chemiese formule wat die element en die aantal atome van elk in 'n molekuul aandui.
Struktuurformule 'n Struktuurformule van 'n verbinding toon aan watter atome in die molekuul aan mekaar gebind is. Atome word voorgestel deur hul chemiese simbole en lyne word gebruik om ALLE bindings wat atome bymekaar hou, aan te toon.
Gekondenseerde struktuurformule Hierdie notasie toon die wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE.
Koolwaterstof Organiese verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan
Homoloe reeks n Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word.
Versadigde verbindings Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings is nie
Onversadigde verbindings Verbindings waarin een of meer meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings voorkom
Funksionele groep 'n Binding of 'n atoom of 'n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van 'n groep organiese verbindings bepaal
Struktuurisomeer Organiese molekule met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende struktuurformules
Kettingisomere Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende tipes kettings, bv. butaan en 2-metielpropaan
Posisionele isomere Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende posisies van die syketting, substituente of funksionele groepe op die stamketting
Funksionele isomere Dieselfde molekulêre formule, maar verskillende funksionele groepe, bv. metielmetanoaat en etanoësuur.
Hidrohalogenering Die addisie van 'n waterstofhalied aan 'n alkeen
Halogenering Die reaksie van 'n halogeen (Br2, Cℓ2) met 'n verbinding
Hidrasie Die addisie van water aan 'n verbinding
Hidrogenering Die addisie van waterstof aan 'n alkeen
Dehidrohalogenering van haloalkane Die eliminasie van waterstof en 'n halogeen uit 'n haloalkaan
Dehidrasie van alkohole Eliminasie van water uit 'n alkohol
Kraking van alkane Die chemiese proses waarin langer kettingkoolwaterstof-molekule afgebreek word in korter, meer bruikbare, molekule
Hidrolise van haloalkane Die reaksie van 'n verbinding met water
Eksotermiese reasies reaksies wat energie vrystel.
Endotermiese reaksies reaksies wat energie absorbeer.
Aktiveringsenergie die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind.
Geaktiveerde kompeks die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte.
Reaksietempo die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheid tyd.
Katalisator 'n stof wat die tempo van 'n chemiese reaksie verhoog sonder om self 'n permanente verandering te ondergaan.
Oop en geslote sisteme 'n Oop sisteem het voortdurende interaksie met sy omgewing, terwyl 'n geslote sisteem geïsoleer is van sy omgewing.
Omkeerbare reaksie 'n Reaksie is omkeerbaar wanneer produkte terug na reaktanse, en omgekeerd, omgeskakel kan word.
Chemiese ewewig Dit is 'n dinamiese ewewig wanneer die tempo van die voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie.
Le Chantelier se beginsel Wanneer die ewewig in 'n geslote sisteem versteur word, stel die sisteem 'n nuwe ewewig in deur die reaksie wat die versteuring teenwerk, te bevoordeel.
Arrhenius-teorie 'n Suur is 'n stof wat waterstofione (H+)/hidroniumione (H3O+) vorm wanneer dit in water oplos. 'n Basis is 'n stof wat hidroksiedione (OH-) vorm wanneer dit in water oplos.
Lowry-Bronsted-teorie 'n Suur is 'n protonskenker (H+-ioon-skenker). 'n Basis is 'n proton-ontvanger (H+-ioon-ontvanger).
Sterk sure Sterk sure ioniseer volledig in water om 'n hoë konsentrasie H3O+-ione te vorm.
Swak sure Swak sure ioniseer onvolledig in water om 'n lae konsentrasie H3O+-ione te vorm.
Sterk basisse Sterk basisse dissosieer volledig in water om 'n hoë konsentrasie OH--ione te vorm.
Swak basisse Swak basisse dissosieer/ioniseer onvolledig in water om 'n lae konsentrasie OH--ione te vorm.
Gekonsentreerde Sure/Basisse Gekonsentreerde sure/basisse bevat 'n groot hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water.
Verdunde Sure/Basisse Verdunde sure/basisse bevat 'n klein hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water.
Hidrolise die reaksie van 'n sout met water.
Ekwivalente punt van n titrasie die punt waar die suur/basis volledig met die basis/suur gereageer het.
Eindpunt van n titrasie die punt waar die indikator van kleur verander
Kw die ewewigskonstante vir die ionisasie van water of die ioonproduk van water of ionisasiekonstante van water, dus Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 1014 by 298 K.
Outo-ionisasie van water die reaksie van water met water om H3O+-ione en OH--ione te vorm.
Galvaniese sel 'n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie.
Oksidasie en reduksie in terme van elektrone-oordrag Oksidasie is 'n verlies aan elektrone. Reduksie is 'n wins aan elektrone.
Oksidasie 'n toename in oksidasiegetal
Reduksie 'n afname in oksidasiegetal
Oksideermiddel 'n stof wat gereduseer word/elektrone opneem
Reduseermiddel 'n stof wat geoksideer word/elektrone verloor
Anode die elektrode waar oksidasie plaasvind
Katode die elektrode waar reduksie plaasvind
Elektroliet n stof waarvan die oplossing in water ione bevat
Elektriese sel 'n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie.
Elektrolise Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie
Created by: Ruan123
Popular Chemistry sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards