Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Fisika Definisies

TermDefinition
Skryf Newton se 1ste bewegingswet neer n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen n konstante snelheid volhard, tensy n nie-nul netto krag daarop inwerk.
Skryf Newton se 2de bewegingswet neer Wanneer n netto krag op n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp.
Skryf Newton se 2de bewegingswet neer Wanneer voorwerp A n krag op voorwerp B uitoefen, sal voorwerp B GELYKTYDIG n krag van gelyke grootte en in die teenoorgestelde rigting as voorwerp A uitoefen.
Skryf Newton se Universele Gravitasie wet neer Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaam aan met n krag direk eweredig aan die produk van hul massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraad van die afstand tussen hulle.
Gewig Gravitasiekrag wat die aarde uitoefen op enige voorwerp op of naby sy oppervlak.
Momentum Die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid.
Lineere momentum van n voorwerp n Vektorgrootheid met dieselfde rigting as die snelheid van die voorwerp.
Skryf Newton se 2de wet in terme van Momentum neer Die netto krag wat op n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum van die voorwerp in die rigting van die netto krag.
Impuls Die produk van die netto krag wat op n voorwerp inwerk en die tyd van die netto krag op die voorwerp inwerk.
Skryf die beginsel van behoud van lineere momentum Die totale lineere momentum in n geisoleerde sisteem bly konstant.
Projektiel n Voorwerp waaraan n beginsnelheid gegee is en wat dan slegs onder die invloed van gravitasiekrag beweeg.
Vryval Beweging waartydends die enigste krag wat op die voorwerp inwerk, die gravitasiekrag is.
Arbeid verrig op n voorwerp Die konstante krag F as FxcosA, waar F die grootte van die krag, X die grootte van die verplasing en A die hoek tussen die krag en verplasing is.
Arbeid-energiestelling Die netto arbeid verrig op die voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp .
Konserwatiewe krag n Krag waarvoor die arbeid verrig op n voorwerp tussen 2 punte bweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word.
Nie-konserwatiewe krag n Krag waarvoor die arbeid verrig op n voorwerp tussen 2 punte bweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word.
Skryf die beginsel van behoud van meganiese energie neer Die totale meganiese energie in n geslote sisteem bly konstant.
Drywing(Arbeid) Die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.
Doppler-effek Die verandering in frekwensie van die klank waargeneem deur n luisteraar omdat die kragbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank vvortgeplant word het.
Skryf Coulomb se wet neer Die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading op n ander puntlading uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle.
Elektriese veld n Gebied in die ruinte waarin n elektriese lading n krag ondervind. Die rigting van n elektriese veld by n punt is die rigting waarin n positiewe toetslading wat by n punt geplaas is, sal beweeg.
Elektriese veld by n punt Die elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas is, ondervind word.
Skryf Ohm se wet neer Die potensiaalverskil oor n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by n konstante temperatuur.
Drywing (Stroombane) Die tempo waarteen arbeid verrig word.
Emk Die maksimum energie wat n battery lewer per eenheidslading wat daardeur vloei.
Wgk vir n wisselstroom Die wgk potensiaalverskil is die WS-potensiaalverskil wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as n ekwivalente GS-potensiaalverskil. Die wgk-stroom is n wisselstroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as n ekwivalente gelykstroom (GS)
Foto-elektriese effek Die proses waardeur elektrone uit n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is.
Drumpelfrekwensie Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit n sekere metaaloppervlak vry te stel.
Werkfunksie Die minimum energie benodig om n elektron uit die oppervlak van n metaal vry te stel.
Created by: Ruan123
Popular Physics sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards