Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Mis Kontektuele Vrae

QuestionAnswer
Hoe het konstabel se woorde en handeling, tydens die eerste kennismaking met die vroue, hulle om die bos gelei? Hy se vir die vroue dat hy n' blinde konstabel is. Hy voel rond met sy wit kierie en gee voor dat hy hul identiteite kan ruik.
Watter EEN van die handelinge in die newetekes(reel 4), dink jy het betrekking op Konstabel aan die einde van die drama? Konstabel wat lag. Hy lag oor hoe maklik dit was om die vroue om die bos te lei, sodat hy Meisie later kan ontvoer.
Waarom is Gertie van mening dat n bietjie "jolyt" (reel 6) die vroue goed sal doen? Hulle ervaar spanning, omdat jong meisies al vorige jare op daardie aand verdwyn het, n bietjie pret sal die spanning verlig. Sal hulle n oomblik van hul armoedighede sal vergeet. Gertie wil vergeet van die uil wat sy gehoor het.
Waarna verwys die 'spesiale gevalle' (reel 14)? Hoekom is Miem se huis n sagte teiken? Die verdwynings van die jong meisies. Miem se huis is ver van ander mense af. Die hond en Gabriel beskerm nie die vrouens nie. Meisie is n jong teiken. Meisie se ontevredenheid en frustrasie stem ooreen met Rienie en Sannie.
Waarom is Reel 19 n VB van dramatiese ironie? Miem wil vir konstabel alles van die verdwynings vertel, maar Konstabel weet baie meer as hulle, omdat hy daarvoor verantwoordelik is.
Hoe sluit Reel 22-23 by die titel en die tema van bevryding aan? Die sakke is goiingsakke waarin Miem-hulle mis verpak om te verkoop vir n inkomste. Meisie wil bevry word uit haar omstandighede en armoedige bestaan waar misverkope die enigste uitweg is.
Watter karaktereienskap van Miem kan uit haar woorde in Reel 26 afgelei word? Gee nog 2 ander karaktereienskappe van Miem soos uit die drama blyk? Baasspelerig. Beskermend teenoor Meisie. Onderdanig aan konstabel - aanvaar sy gesag. Kwaai.
Waarin is die teenstrydighede in KOnstabel se woorde(Reel 33) gelee? Miem was nie verstandig om n vreemdeling so in die huis toe te laat nie. Miem het ook nie vir Meisie ingelig en die waarheid van die verdwynings vertel nie.
Is die sprokie 'Die slapende skoonheid' op Meisie van toepassing? Ja Meisie was figuurlik aan die slaap en Konstabel se koms gaan haar wakker maak.
In Teks 1 (reel 14) verwys Konstabel na "spesiale gevalle" en in Teks 2 (Reel 13-14) na "iemand(wat) uit die oog verlore is". Op watter vroulike karakter is hierdie woorde van toepassing? Meisie.
Watter tema kan jy uit die woorde in Reel 20 afLei? Hoe sluit Reel 13-14 en Reel 26-27 by die tema aan? Blindheid. Konstabel gee voor dat hy blind is. Die vrouens is blind vir die gevaar - hulle kyk dit net mis. Konstabel is die enigste een wat vir meisie saak sien.
Was is die "misverstand" waarna Miem verwys in Reel 2? Miem wou vir Konsabel weg jaag omdat sy gedink het dat hy vir Gabriel van die verdwynings verdink.
Waarom sluit die woord "misverstand" in reel 2 by die titel van die drama aan? Die sinspeel op die misverstand oor Konstabel en beklemtoom die woord 'mis'.
Waarom is dit vir Miem so belangrik om te "vergoed" (reel 3)? Miem wil nie he Konstabel moet weggaan en hulle alleen los nie. Sy wil he hy moet hulle beskerm en sy wil he dat hy in Meisie moet begin belangstel sodat hulle kan trou en Gabriel kan verskyn.
Hoe weet jy dat Konstabel aarselend praat, so asof hy sy woorde oorweeg? Daar is ellips na sy eerste woorde in reel 4.
Hoekom sluit die woorde "klein gunsie" (reel 4) by Konstabel se karakter aan? Konstabel is skynheilig want hy is van plan om meisie te ontvoer.
Hoekom dink jy is konstabel eerlik/nie eerlik nie in hierdie spreekbeur(...maar ek weet glad nie hoe jong meisies lyk nie). Bewys met 2 bewyse? Konstabel is nie eerlik nie, hy wil hulle bedrieg dat hy vir meisie kan ontvoer. Hy maak of hy blind is. Hy kan aan die einde van die drama sien.
Wat dink jy wil konstabel met hierdie woorde...maar ek weet glad nie hoe jong meisies lyk nie) en optrede bereik? Noem 2 doelwitte. Hy wil die vrouens se simpatie en vertroue wen. Hy wil he meisie moet ontspan by hom sodat sy saam met hom sal wegloop.
Miem se optrede in reel 18 is geloofwaardig. Noem 2 rede om die stelling te bevestig. Meisie is nie spraaksaam nie. Miem neem besluite namens meisie. Meisie is besig om te weier.
Waaraan skryf jy onderskeidelik Gertie en Miem se woorde of optrede in reel 1-2 toe? Gertie is jaloers want sy wil nie he Meisie en Konstabel moet alleen wees nie want sy wil he Konstabel moet in haar belangstel. Miem is kwaad want sy wil he Meisie en Konstabel moet by mekaar uitkom, n paartjie wees en trou.
Wat veroorsaak dat Meisie se "wange gloei en haar oe blinl"? Meisie is opgewonde dat sy en Konstabel planne beraam het om saam te verdwyn.
Verduidelik of jy dit effektief vind dat die sirkusmusiek nie meer gehoor kan word nie? Gee n rede vir jou standpunt. Ja. Herinner leser aan opgewondenheid buite die huis. Dit dra by tot die konflik tussen Miem en Meisie.
Wat is die verband tussen die valdeur, die tou en die titel van die drama? Die slopemmer word deur die valdeur aan n tou na ander gerak.
Waarom sou n mens vir Miem van valsheid kon beskuldig as sy Meisie komplimenteer? As Konstabel by is komplimenteer Miem vir Meisie , maar as hulle alleen is, vind Miem heeltyd fout met Meisie.
Hoekom is dit enersyds verstaanbaar en anderstds ironies dat Miem Meisie se deugde aan Konstabel besing? Dit is enersyds verstaanbaar want Miem wil he dat Konstabel in Meisie moet belanstel dat hulle kan trou sodat Gabriel uit die dak kan kom. Dit is andersyds ironies dat Miem wat vir Meisie wil veilig hou haar aan die gevaar afgee.
Op watter 2 maniere oortuig Konstabel deur die loop van die aand vir Meisie om hom te vertrou? Gee 2 redes waarom meisie n maklike teiken vir Konstabel is. Hy luister na haar en noem haar op haar regte naam. Hy help met die slopemmer. Meisie weet nie van die verdwynings nie. Meisie is naief, Het geen mense kennis ie en smag na bevryding.
Dink jy Konstabel se byvoeging van "En blind" is n geslaagde vorm van manipulering? ja. Hy misbruik sy blindheid om die vrouens en Meisie se vertroue te wen.
Waarom het Meisie rose voor haar kamervenster geplant? Hoe word haar opstandigheid deur hierdie daad geillustreer? Sy plant rose om die stink reuk van mis te verdryf. Sy kom in opstand teenoor die omstandighede waarin sy verkeer. Sy wil dit beter maak.
Noem 3 ooreenkomstes tussen Meisie en die ander 2 meisies wat die vorige 2 jaar verdwyn het? Hulle al 3 is jonk en ontevrede met hul omstandighede. Hulle al 3 wou van hulle omstandighede ontsnap. Hulle al 3 het op 31 Augustus verdwyn.
Meisie is slegs is toeskouer in haar ouerhuis wat na die lewe kyk. Motiveer. Meisie het nie vriende of enige sosiale kontak nie. Meisie moet deur n gatjie na die sirkus kyk. Sy smag om deel te wees van die opwinding en n normale tienerlewe te he.
Waar is die "elders" waarna Konstabel verwys? Die sirkus. "sirkusmusiek"
Konstabel het nie aan Miem en Gertie se verwagtinge voldoen nie. Bewys hierdie stelling. Miem het verwag dat Konstabel hulle veilig sal hou en dat hy in Meisie sal belangstel sodat hulle kan trou en Gabriel uit die dak kan kom, Gertie het verwag dat Konstabel hulle sal beskerm en sy het gehoop dat Konstabel in haar sou belangstel. Konstabel
Daar is n ooreebkoms tussen die bespeling oor Sannie se verdwyning em Meisie se omstandighede. Wat is die ooreenkoms? Sannie se ma en Miem het albei siektes wat omstandighede moeiliker maak.
Dink jy dat die ooreenkoms tot Meisie se verdwyning gelei het? Motiveer. Noem ook die tema van die drama wat hier aansluit. Ja. Hulle word albei deur hul ma's gemanipluleer en wil uit hul omstandighede ontsnap. Bevryding.
Created by: user-2042670
 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards