click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afr Langvraag 4
| Question | Answer |
|---|---|
| Tonnels onder die skoolgronde. | Tydens die graad 8 ontgroening word hulle geblinddoek en as hulle deur die doolhof van pype kom, is hulle deel van Lawson. |
| Die onderwereld van adolosent wees. | Greg se pa en Dok Pienaar verwag dat hy volwasse moet wees. Greg se pa beveel dat hy vir Dok onverskoning te vra en Greg redileer teenoor gesag en ontmasker die korrupsie. |
| Verwys na die onderwereld van misdaad. | Eckhardt kry vir Greg so ver om ook reels te breek. Greg se eerste stap na die onderwereld is die bier wat Eckhardt hom aanbied. |
| Die onderwereld waarin misdadigers pleeg. | Dok Pienaar is skuldig aan korrupsie in PNR, hy versprei die virus en wil die anti-virus teen n' hoe prys verkoop net om geld te maak. |
| Onderwereld van geld. | Geld is baie belangrik, die leerders word gekoop en die balkie wat hulle dra is die kwitansie. Greg voel dat geld hulle gesin gemaak het en ook nou breek. |
| Die onderwereld van rekenaar gebruikers. | Eckhardt se webtuistes is sy onderwereld. Hy maak dat Greg hacking begeer en hy help vir Greg om n' hacker naam te kry. Greg geniet dit om op die swaard se punt te leef en Eckhardt gebruik dit as n' swakpunt. |
| Kan na die dood of wereld aan die anderkant van die lewe verwys. | John se dood is n' nuwe vrees by Greg, hy vrees dat Eckhardt dood is. Eckhardt se pa wou selfmoord pleeg en hy word waarskynlik vermoor. |