click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afr Langvraag 3
| Question | Answer |
|---|---|
| Greg daag gesag uit wanneer hy meegesleur word in die opwinding van hacking. | Eckhardt wys hom hoe om te hack, Greg vind dit baie opwindend en gee vir hom hoendervleis. |
| Greg steur hom nie aan die wet nie. | Hy is opgewonde oor hacking en vra of Echardt hom sal leer. |
| Hy huiwer nie om dieper in hacking in te gaan nie. | Greg kies die skuilnaam saam met Eckhardt wat alles aktiveer. |
| Hy steur hom nie aan die verkeerde dinge wat hy doen nie. | Hy weet sy pa sal nie daarvan hou as sy punte verswak nie, maar hy gee nie om nie want hacking is vir hom belangriker. |
| Greg geniet die opwinding van hacking. | Hy ervaar vrees om uitgevang te word, dit maak alles soveel meer opwindend. |
| Hy is bewus daarvan dat hy tronk toe kan gaan. | Wanneer die polisie hom ondervra, weet Greg dat hy nie kan se hy het ook gehack nie en hy gaan steeds voort daarmee. |
| Hy raak so vasgevang in hacking dat hy nie kan ophou nie. | Hy wil meer weet om te sien hoe ver hy kan gaan. |
| Hy daag die skoolreels uit. | Eckhardt en Greg gaan in die netwerkamer in wat verbode is. |
| Greg kom teen opstand teen sy pa se lewensingesteldheid. | Stem nie saam met sy pa se obsessie met geld en mag nie. |
| Greg word kwaad vir sy pa se drome oor sy toekoms. | Hy voel dat sy pa hom in n' rigting in dwing waaraan hy nog selfs nie eers aan gedink het nie. |
| Greg is teen sy pa se betrokkenheid om geld te maak met die virus. | Hy se self dat hy besef alles net oor geld gaan. |
| Greg daag sy pa se totale gesagdheid. | Hy verraai sy pa wanneer hy alles aan die polisie vertel. |
| Hy daag die skool se gesag uit as hulle Echardt se verdwyning stil hou. | Hy stem nie saam met die onverantwoordelike besluite nie en stuur n' anonieme epos aan die media om hulle in te lig oor Echardt. |
| Greg daag Dok Pienaar se gesag uit. | Hy weier om vir die skool rugby te speel tensy hulle iets doen aan Echardt se verdwyning. |
| Hy huiwer nie om vir Dok Pienaar as meester brein te ontmasker nie. | Niks keer vir Greg om by die waarheid uit te kom nie. |