click below
click below
Normal Size Small Size show me how
die bokser
gedig
| vraag | antwoord |
|---|---|
| toon | angs, spanning en amper wreed |
| stemming | hartseer en donker |
| tema | weerloosheid en aftakeling van mens |
| digvorm | allegorie, 11 rymende koeplette |
| regressie | vanaf skynhou na mokerslag na roerloos (duidelike agteruitgang) |
| tempo | stadig en ondersteun deur leestekens, lang klanke, koeplette en beklemtoning |
| rym | paarrym in elke koepplet, beeld twee boksers uit aksies en reaksies |
| boodskap | lewe is boksgeveg, dood is wenner mens is weerloos teen aanslae van lewe. al baklei ons, gaan ons dood gaan |
| opsomming | spreker se betrokkenheid by gebeure verander van objektief na subjektief |
| r1-10 | objektief en is buitestander |
| r11-12 | verwys na liggaam (raak betrkke) |
| r13 - 18 | subjektief en fisies betrokke |
| r19-22 | bewusteloos en deur bytestander vertel |
| titel | handel oor persoon wat boks as sport beoefen |
| "die grense van die klein kryt" letterlik | tou van die kryt wat grense stel bokser mag nie daarbuite boks nie beperkte ruimte |
| "die grense van die klein kryt" figuurlik | beperkinge wat lewe aan jou stel |
| s-alliterasie r3-4 | om groter, sensitiewe krag en uitdrukking te gee |
| wat beeld r3-4 uit | bokser slaan net voel-voel voordat harde houe begin. oponente sien mekaar nie duidelik |
| r5-8 | skermgeveg tussen boksers |
| "liemaak" r6 | suggereer boksers se vaardigheid om mekaar te flous |
| "4 donker oe blits fel en woes" | verwys van aggressie van 2 boksers. hul word voorgestel as gedaantes, besig met mik houe |
| "mik en koes" en "gedaantes" | sluit aan by "skim" r4 |
| "maar" r9 | wending: tot hier was bokser fisies en geestelik sterk maar hier begin weerstand verkrummel en daar is tekens dat hy besig is om te knak |
| ellips r10 | leser kan self dink hoe weerstand verder verkrummel suggereer oponent wat verswak proses wat aanhou |
| r11-14 | spreker is subjektief en raak fisies betrokke by geveg teenstaander se houding is selfversekerd; hy is oorwinnaar aan einde |
| "rank" r11 | liggaam is kwesbaar en weerloos |
| "die" en ; r12 | maak tempo stadig |
| r15 - 18 | versplinter en verskerf hou verband en dui op gebrokenheid glas splinters gee verwronge beeld; bokser kan nie sien |
| "versplinter" r15 | dui op disorientasie, waar oponent moet wees is bokser nou self |
| "weerskyn" r17 | kan die "ek" se eie gestalte wees en gelees word as dood of groter mag |
| "n lyf stort soos n koring-gerf" r18 | vergelyking: bokser se lyf vergelyk met koring-gerf, lyf val op kryt vloer soos koring-gerf wat afgesny word |
| ellips r18 | suggereer dramatiese neerstort van bokser wat val |
| retoriese vraag r19-20 | betrek leser by gebeure sodat nadink |
| "wie't" r20 | ellusie: laat ritme by gedig aanpas |
| herhaling van "wie" | beklemtoon onsekerheid van spreker. bokser verloor bewussyn |
| ellips r22 | bokser is besig om bewussyn te verloor. beklemtoon deur "flakker" ligte leser wonder oor bokser en of hy dood is |
| r19-22 letterlik | teenstaander wen geveg |
| r19-22 figuurlik | mens (wat gereed en veglustig is) verloor geveg teen lewe, aanslae maak mens weerloos en dood volg |
| teen wie veg hy regtig | dood of homself |
| waarmee word die bewegende boksers vergelyk | met skimme, gedaantes en gestaltes |
| watter betekenis van "fier" geld hier | trots en regop houding |
| letterlike betekenis van "skim" | gedaante of silhouet van bokser |
| figuurlike betekenis van "skim" | hy is net n skim van wat hy vroeer was of gees van iemand wat dood is |
| waarna verwys "wit bors" | wit hempde wat boksers dra in amateur era / 2 wit boksers |
| wat kan ons omtrent die bokser se kondisie aflei | hy is sterk en beweeg ritmies |
| bespreek intensiteit in bokser se oe | word aangedui deur ww "blits" en die verdere beskruiwings as "fel" en "woes" |
| watter woord is verkort tot "wyl" en hoekom | terwyl om aan te pas by metrum |
| verduidelik "knak" binne konteks van gedig | dui dat bokser fisies en geestelik knak of knou kry. letterlik kan beteken dat n hou die fier en regop bokser vooroor of agteroor laat buig |
| letterlike betekenis van "die man" | oponent |
| figuurlike betekenis van "die man" | dood |
| hoekom kom die oponent vaag voor | bokser kan hom nie goed sien nie want raakgeslaan op oog |
| watter 2 bewysse is daar dat die bokser suksesvol is met sy mokerslag | hy tref oponent en oponent hef homself op |
| slaag hy daarin om sy oponent uit te slaan | nee oponent lig homself regop en gryn slag hom |
| verduidelik "sy beeld versplinter in die glas" | bokser word raak geslaan en kan nie oponent duidelik sien nie |
| watter beeldspraak kom voor in strofe 9 | vergelyking |
| hoe verskil die waarneming in strofe 9 van vorige 2 | waarnemer was betrokke in strofe 7 maar afstand bestaan nou weer wanneer hy vertel van lyf wat val |
| wie is spreker in stofe 10 en gee bewyse | bytestander bokser is neergeslaan en hoor iemand wat sy naam se |
| waarom is die skare aan die roep en fluit in strofe 11 | roep omdat bekommerd fluit vir wenner |
| hoe sluit die uiterlike bou van die gedig by die inhoud aan | dit bestaan uit 2-reelige strofes of koeplette en paarrym. dui op 2 boksers wat teen mekaar te stane kom |
| bespreek funksionaliteit van "smak" r9 | verwys na geluid wat vuis teen gesig maak kan ook beteken plof val en stamp dui op plofgeluid van vuis as op gesig of lyf val klanknabootsing - met tong of lippe klap wanneer ongemanierd eet |
| is beeldspraak in strofe 9 effektief | ja koring-gerf bestaan uit bos koringhalms as gesny val dit grond toe |
| bespreek: bokser is aan einde heeltemal gedisoreinteerd | eerste skade aangedui met "knak" dan begin oponent "vaag" sien - raak geirriteerd dan versplinter oponent se beeld voor hom en is daar n opflikkering wat dan weer verskerf |
| watter funksie vervul retoriese vrae in laaste 2 strofes | betrek leser by gebeure en laat nadink |
| bespreek gedig as allegorie | uitbeelding van n boksgeveg is konkrete voorstelling van lewe, mens se daaglike stryd en hoe ons eendag knie voor die dood buig |