click below
click below
Normal Size Small Size show me how
suiwer wiskunde
gedig
| Question | Answer |
|---|---|
| tema | onvoltooidheid en vergangklikheid |
| toon | nadenkend |
| stemming | formeel en ernstig |
| boodskap | lewe sowel as dood is onlosmaaklik deel van mekaar en tydsverloop. Dood of lewe soos tyd kan nie vir n oomblik gestop word nie |
| opsomming | handel oor uitwerking wat stolling van tyd op fisies waarneembare dinge het. Beelde wat voorkom het nuwe lewe tot gevolg. Alles word geannaliseer veral tyd, maar wanneer tyd stilstaan word dood en lewe opgehef. |
| digvorm | metafisiese gedig agt versreels twee kwatryne vier sinne |
| sin 1 | horlosie val om en tyd staan stil |
| sin 2 | by kan nie die blom bevrug so blom kan nie sade voortbring nie |
| sin 3 | lug staan stil soos ys |
| sin 4 | brander kom halfpad in lug tot stilstand en val nie in see |
| titel | verwys na abstrakte wetenskap van getal, hoeveelheid en ruimte. ook na iets wat presies en logies beskryf word na begrip in suiwerste vorm |
| "die uurwerk kantel" r1 | horlosie val om en impliseer dat tyd stop; alle handelinge stol |
| "en" r1 | verbind sin 1 aan res en is die logiese uitwerking van die feit dat tyd stil staan |
| "roerloos" r2 | sluit aan by die idee dat tyd stil staan |
| wat beklemtoon enjambement in reel 1 en 2 | hangproses |
| "nooit" r3 | met stolling van tyd verval enige moontlikheid van bevrugting en lewe herhaling beklemtoon dat tyd stil staan |
| s-alliterasie | beklemtoon dat geen nuwe lewe gevorm word nie blom sal nooit sade voortbring en nuwe blomme vorm nie |
| "verby" r3 | dui op tydsverloop wat tot stilstand kom |
| herhaling van "sal" | toekomstige aksies wat nie plaasvind |
| kontras r1-4 | "bevrug" en "saadskiet" - lewe "welk" en "nooit sal groei" - dood |
| enjambement r4-5 | bind gedagtes saam sluit aan by stollingsidee verbind 2 strofes en stollende beelde |
| vergelyking "stil soos ys gaan staan" r5 | stil lug vergelyk met ys en ooreenkoms is beide as blou en wit beskryf lig het verys |
| "het" r5 | as tyd stil staan, raak jy bewys van wat gebeur het |
| w-alliterasie r6 | beklemtoon natuurlike neiging van branders om te buig, val en skuim |
| "wou oorbuig" r6 | Impliseer natuurlike proses wat met stolling van tyd gestaak word |
| kommas in r6 | Verseker dat elke moontlike handeling van die brander afsonderlik beklemtoon word |
| "bly" r7 | word deur voorplasing en y/i assonansie uitgehef beklemtoon brander wat nie proses voltooi agv stil tyd |
| "ligte" r7 | witterige kleur van branders |
| "sirkels" r7 | ronde vorm van branders wanneer buig en val |
| "ewigheid versuim" r8 | branders sal nooit in see val kan nie op strand uitspoel gevolglik sal nuwe lewe wat normaalweg uit see kom, nie die oorgang na die land maak nie |
| teenoorgestelde van "suiwer wiskunde" | wisk wat toegepas word |
| watter vier dinge in gedig stol | tyd, brander, lug en by voor die blom |
| denotatiewe (letterlik) betekenis van "die uur werk kantel" | meganismes van n horlosie/val en werk nie meer nie |
| konotatiewe (figuurlik) betekenis van "die uur werk kantel" | tyd kom tot stilstand |
| met watter ander woord skakel "val" r6 | "kantel" |
| verklaar "die uur werk kantel" binne konteks van titel | tyd wat staan is hipotese en nie werklikheid. dus is dit deel van suiwer wiskunde wat met abstrakte begrippe en hipoteses werk |
| watter ander beskrywing van "die uur werk kantel" verskyn verder in die gedig | "verstarde uur" |
| watter woorde dui aan dat die lug stol | "gaan staan" |
| watter bewegings het die brander uitgevoer voordat dit gestol het | oor gebuig, geval en geskuim |
| op watter moment het die brander gestol | toe dit besig was met ligte sirkels |
| met watter kunswerk is die stollende brander intertekstueel verbind | "groot golf by Kanogwa" deur Japanees / Chinees kunstenaar |
| watter 2 woorde dui op branders se stolling | "bly vasgehou" |
| met watter ander woord in die gedig skakel "ewigheid" | "nooit" |
| waarom word juis die voorbeeld van die stollende by gebruik | natuurkundiges het al uitgewys dat verdwyning van die by vinnig sal lei tot verdwyning van alle lewe op aarde |
| bespreek die rol van kleur in die gedig | "lig bruin" word tov die by genoem, dui op natuur en lewe lug word "wit en blou" genoem, dui op verbleking en langsame verdwyning van kleur en lewe tydens stollingsproses |
| tema | onvoltooidheid en verganklikheid |
| toon | nadenkend |
| stemming | formeel en ernstig |
| Die eerste sin is ʼn hipotese. Verduidelik wat met hierdie stelling bedoel word en gee EEN voorbeeld van hoe dit uitgehef word. | stelling word gemaak oor wat sal gebeur as tyd tot stilstand kom. kortste sin van gedig en is aan begin |
| Die by verrig nie hier sy normale funksie in die natuur nie? Bewys die stelling deur ʼn frase aan te haal as ʼn bewys vir dié stelling. | "wat nooit bevrug" |
| Watter retoriese middel word in r 2 en 3 gebruik om te dui op toekomstige aksies wat nie kan plaasvind nie? | herhaling |
| Watter klankeffek kom hier voor (r5)? Motiveer waarom dit funksioneel gebruik is. | aa-assonansie verstadig tempo wat by gedagte van stol aansluit |
| Benoem die beeldspraak in r5 | vergelyking |
| r 4 - 6. Tyd het tot stilstand gekom en daarom het brander ook gestol. Hoe slaag die digter om die handeling wat nooit plaasvind nie uit te hef? Noem TWEE maniere. | gebruik van kommas gebruik van "wou" |
| gedig is goeie vb van ʼn metafisiese gedig. Stem jy saam met die stelling? Motiveer | digter het gedig oor digkuns geskryf |