Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

GEO Gr4 Kw4

QuestionAnswer
Noem ʼn paar maniere waarop mense water gebruik? Was Tande borsel Was skottelgoed Stort Kook Maak die huis skoon
Watter energie word met water geskep? Elektrisiteit
Hulpbronne Nuttige goed wat mense in hulle lewe nodig het en kan gebruik
Noem ʼn paar maniere waarop mense water kry:  Uit krane  Uit riviere  Uit damme  Water trokke
Wat is energie? Die krag wat dinge laat werk
Vars water Water wat mense en diere kan drink
Waarvoor gebruik mense water in fabrieke? Om masjiene skoon te maak en af te koel
Waar kry die meeste mense hulle water? Uit krane
Wat is vars water? Water wat nie sout is nie. Water wat mense en diere kan drink
Wat is bakterieë? Klein vormpies van lewe wat in ons liggame kan inkom en ons siek maak
Soutwater Water wat sout bevat, wat nie goed vir die meeste plante en diere is nie
Wat is ʼn boorgat? ʼn Soort put; mense boor gate in die grond om water te kry
Noem 4 maniere waarop water besoedel kan word: Skoonmaakprodukte van huise vloei in riviere en het chemikalieë wat water besoedel. Mense verbrand brandstowwe wat chemikalieë in lug afgee, en dan deel van watersiklus word, reën sit dit in riviere &damme. Toilet afval wat in rivier lek bevat bakterieë
Verdamping Wanneer verwarming ‘n vloeistof in gas, wat damp genoem word, verander
Waarvoor het die meeste gesinne water nodig? Vir kos kook en was
Wat is riool? Afval wat van dreine en toilette kom
Opgaar Om water te versamel of te bêre
Boorgat ‘n Soort put; mense boor gate in die grond om water te kry
Wat doen mense om by die ondergrondse water uit te kom? Hulle grawe putte of boor gate
Wat is ʼn put? Dit is ʼn gat in die grond
Hoekom het mense vars water nodig? Om aan die lewe te bly
Watersuiweringsentrum ‘n Plek waar water skoon‐ en veilig gemaak word om te drink
Hoe kry mense water uit putte? Hulle sak emmers in die putte af om water te kry
Waar kry mens meeste van die wêreld se water? In oseane
Dam ‘n Gebied met vars water wat gewoonlik geskep word wanneer mense ‘n muur oor ‘n rivier bou
Watter tipe water is in oseane? Soutwater
Opgaardam ‘n Plek waar skoon water opgegaar word
Wat is gewoonlik baie dieper as putte? Boorgate
Watter proses verander soutwater na vars water? Die proses van verdamping
Wat is chemikalieë? Natuurlike en mensgemaakte stowwe
Pompstasie ‘n Gebou met pompe wat water deur pype stoot
Wat gebruik mense om boorgate te maak? Boormasjiene
Waar kry ons vars water? In mere, vleilande, strome en ook onder die grond
Waar word chemikalieë gebruik?  Huise  Fabrieke  Plase
Chemikalieë Natuurlike en mensgemaakte stowwe wat ons in huise, fabrieke en op plase gebruik; sommige chemikalieë is giftig
Hoe kry die mense die water uit die boorgate? Waterpompe word gebruik om die water uit die boorgate te pomp
Wat bevat afvalwater van fabrieke en plase ? Skadelike chemikalieë
Bakterieë Baie klein vormpies van lewe wat in ons liggame kan inkom en ons siek kan maak
Waar kry mense hulle water waar daar geen rivier of boorgate is nie? Hulle kry dit by spesiale waterlorries
Wat gebruik boere wat skadelike chemikalieë bevat? Bemestingstowwe
Wat is soutwater? Water wat sout bevat, wat nie goed vir die meeste plante en diere is nie
Riool Afval wat van toilette en dreine kom
Hoe vloei chemikalieë uit riool in riviere in? Mense plaas chemikalieë in dreine en toilette
Wat doen die waterlorries? Hulle lewer water af waar daar nie krane of water is nie
Rioolwatersuiwerings aanleg Plek waar besoedelde water skoongemaak word
Waardeur vloei baie van die vuil water van nedersettings? Deur pype as riool
Wat noem ons die water wat mense en diere kan drink? Vars water
Wanneer word die riool water skoongemaak? Wanneer die vuil water by die rioolwatersuiweringsaanleg aankom
Wat is ʼn watersuiweringsentrum? Plek waar water skoon‐ en veilig gemaak word om te drink
Waarheen gaan die water wat skoongemaak is deur die watersuiweringdentrum? In riviere of in die see in
Wat is ʼn dam? Gebied met vars water wat gewoonlik geskep word wanneer mense ʼn muur oor rivier bou
Wat is ʼn opgaardam? Plek waar skoon water opgegaar word
Wanneer sê ons dat die water herwin is? Wanneer ons water skoon en veilig maak om te drink
Wat is verdamping? Wanneer verwarming ʼn vloeistof in ʼn gas, wat damp genoem word verander
Wat is hulpbronne? Nuttige goed wat mense in hulle lewe nodig het en kan gebruik
Wat gebeur as strome saam loop? Dit vorm riviere
Wat is ʼn pompstasie? Gebou met pompe wat water deur pype stoot
Wat noem ons die plekke waar dit altyd nat is en waar hoë grasse en riete groei? Vleilande
Wat is die watersiklus? Die natuurlike siklus van water tussen land, die lug en die see
Watter funksie het ʼn rivier? Dit neem water van die land terug na die see toe
Hoekom gaar mense water op? Om dit later te kan gebruik
Wat is waterdamp? Die son verhit die see en verander van die seewater in ʼn fyn gas wat waterdamp genoem word
Waar gaar boere water op? In damme
Wat gebeur as reënwater in klein kanale versamel? Dit maak strome
Waarom gaar die boere water op? Om seker te maak daar is altyd water vir hulle diere en gewasse
Wat beteken opgaar? Om water te versamel of te bêre
Waarheen vloei riviere? Bult af na die see
Waarin hou die San mense hulle water? In volstruiseierdoppe
Noem ʼn paar maniere om water te stoor:  Emmers  Waterbottels  Watertenks
Wat is ʼn meer? ʼn Groot area van vars water
Tropiese vrugte Vrugte van bome wat in warm, nat plakke groei.
Sagtevrugte Vrugte van bome wat hulle blare in die winter verloor. Groei goed op plekke waar daar koue winters en droe somers is
Sitrusvrugte Vrugte wat in koue winters ryp word.
Gee 'n voorbeeld van tropiese vrugte Mango's, piesangs, pynapples, advokadopere
Gee 'n voorbeeld van sagtevrugte Druiwe, appels, perskers, pere
Gee 'n voorbeeld van sitrusvrugte Lemoene, suurlemoene en nartjies
Waar groei suikerriet Waar dit warm is en in die somer reen, bv. Kwazulu natal
Pluimvee Voels waarmee daar geboer word, soos hoenders en volstruise
Produk Iets wat van iets anders gemaak word, bv, wol word van 'n skaap se wol gemaak
Watse produk gee hoenders Eiers
Watse produk gee skape wol en vleis
Watse produk gee bokke melk, vleis en leer
Wat word groot diere soos beeste genoem Grootvee
Wat word klein dier soos skape en varke genoem Kleinvee
Wat word voels soos hoenders en volstruise genoem Pluimvee
Noem 3 tipes veeboerdery Grootvee, kleinvee en pluimvee
Suiwelprodukte Produkte wat van melk gemaak word soos botter en kaas
Watse produk gee volstruise Vere, vleis, eiers en volstruisleer
Watse produk gee varke vleis en leer
Watse produk gee beeste vlies, suiwelprodukte en leer
Noem 5 suiwelprodulte melk, botter, kaas, room en joghurt
Onverwerk Iets wat natuurlik of rou is, bv vars appels en blaarslaai
Verwerk Wanneer iets uit sy rou on natuurliketoestand in iets anders verander word, bv aartappels kan verwerk word om dit in olie te bak om skyfies te maak
Noem 10 maniere om kos te verwerk Skil, uitdruk, kap, meng, sny, droog, bak, braai, kook, rooster
Suikerriet wiord verwerk om ____ te maak Suiker
Kring word verwerk om ____ te maak Meel
Wat word van meel gemaak Brood, koeke, klein koekies, pizza, roti's, spagetti, ontbytgraankos
In watter omstandighede groei tropiese groente Groei in warm nat gebiede
In watter omstandighede groei sagtevrugte Groei goed op plekke waar daar koue winters en droe somers is
In watter omstandighede groei sitrusvrugte Groei goed op plekke waar daar koue winter maande is
Vee Diere wat deur die boere aangehou word
Noem 2 soorte pluimvee Hoenders en volstruise
Noem 3 plaasdiere wat vir ons leer gee Beeste, varke, bokke
Wat is die 3 soorte vee waarmee boere boer Pluimvee, grootvee, kleinvee
water = lewe
Noem 4 maniere hoe jy water gebruik in jou huis Tande borsel, Was myself, Maak kos, Maak tuin nat, Was vloer
Wat is die verskil tussen soutwater en vars water Soutwater kom in die see voor, en jy kan die visse eet wat in soutwater leef, maar jy kan nie die water drink nie. Varswater kom in die binne land voor, jy kan nie die visse eet wat in varswater is nie, maar jy kan die water drink
Wat maak 'n rivier Verskillende klomp strome
Hoekom is vleilande altyd nat Want dit is naby 'n meer en is die heeltyd nat
Hoekom stoor die San mense water Omrede dit so warm in die woestyn is
Hoe stoor die San mense water In 'n volstruis eier se dop
Created by: IngeH
 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards