Save
Upgrade to remove ads
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

PSW Gr4 Kw4

QuestionAnswer
Diarree Loop- en omgekrapte maag
Vir wie is ongesonde omgewings gevaarlik? Vir mense, plante en diere
Wat het mense vir baie jare gedoen wat mense in gevaarstel? Hulle het lug, water en die aarde besoedel
Bewaar Om te spaar, te hou of te beskerm
Impak Invloed
Inheemse bome Bome wat natuurlik in Suid-Afrika groei en nie van ander lande af hiernatoe gebring is nie
Wat moet vir jouself en toekomstige generasies gesond gehou word? Mense, plante en diere
Wat beteken dit as jy alles gesond moet hou? *Dat jy verantwoordelikheid moet neem om die water, lug en aarde skoon te hou *Om niks te mors nie *Om kos te eet wat naby jou woonplek gekweek of geproduseer word
Hoe sal jy koolstofvoetspore op die aarde verminder? Indien jy jou omgewing gesond hou
Wat is jou koolstofvoetspore? Die effek wat jy op die omgewing het
Hoe kan ons, ons omgewing gesond hou? Deur te verminder: *Gebruik so min as moontlik om water en elektrisiteit te spaar *Spaar water deur krane styf toe te draai *Gebruik so min as moontlik water as jy bad *Water is kosbaar en moet bewaar word *So verminder jy jou impak op die omgewing
Hoe kan ons, ons omgewing gesond hou? Deur te Hergebruik: *Gebruik goed weer *Moenie plastieksakke, bottels en houers weggooi nie *Moenie glas of blikkies weggooi nie *Gebruik hulle soveel keer as jy kan *Moenie rommel strooi nie *Plastiek is gevaarlik vir mense, plante en diere
Hoe kan ons, ons omgewing gesond hou? Deur te Herwin: *Moenie dinge weggooi nie *Probeer om nie goed in plastiek- of glashouers te koop nie *Moenie papier mors nie *Moenie glas, plastiek, blikkies of papier in gewone vullisblikke gooi nie *Herwin items
Waarna verwys die Latynse term arbor? Na ʼn skaduryke plek gevorm deur die blare en takke van bome
Wat is boomplantdag? ʼn Spesiale dag wanneer mense regoor die wêreld die belangrikheid van bome vier
Wat sluit feesvierings dikwels in? Die plant van inheemse bome
Wanneer het Suid-Afrika Boomplantdag uitgebrei na Nasionale Boomplantweek? In 1999
Wanneer word Boomplant week gevier? Elke jaar van 1 tot 7 September
Noem ʼn paar dinge wat bome vir ons gee: Suurstof, hout, meubels, papier, gom, skadu, omgewingsbeskerming, skoonheid, speelgoed, was, kerse, musiekinstrumente en boeke
In watter kosse is proteïene? In vleis, vis, eiers, melk en boontjies
Wat sal gebeur as jy nie genoeg proteïene kry nie? Jy sal nie behoorlik groei en ontwikkel nie
Hoe sal jy lyk as jy nie genoeg proteïene in kry nie? Jou liggaam sal dun en jou maag groot wees
Waar kom koolhidrate voor? In kosse soos pap, brood, aartappels en mielies
Wat sal gebeur as jy nie genoeg koolhidrate in kry nie? Jy sal nie genoeg energie hê om heeldag te studeer en te speel nie
Watter kos soorte gee jou belangrike vitamiene en minerale? Groente en vrugte
Wat sal gebeur as jy te veel vetterige en suikerryke kosse eet? Jy sal siek word Jy sal dalk onnodige gewig aansit Jou hart sal baie harder moet werk
Immuunstelsel Die stelsel in ons liggame wat siekte beveg
Besmette bloed Bloed wat infeksies/siektes bevat
Oorgedra Versprei
Besmette naald ʼn Naald wat deur iemand gebruik is wat infeksie het
Onbeskermde seks Seks sonder ʼn kondoom
Kondoom ʼn Rubberbeskerming wat tydens seks oorgedra word om te verhoed dat liggaamsvloeistowwe meng
Waarvoor staan MIV? Menslike-immuniteitsgebrekvirus
Wat sal gebeur as jy MIV kry? Jou liggaam sal sukkel om siekte te beveg
Hoekom sal jou liggaam sukkel om siekte te beveg as jy MIV het? Omdat MI-virus jou liggaam se immuniteitstelsel aanval
Wanneer word die MIV siekte ernstiger? Wanneer die liggaam nie die siekte behoorlik kan afweer nie
Wanneer ontwikkel MIV in Vigs? Wanneer die virus die liggaam baie siek maak
Waarvoor staan Vigs? Verworwe immuniteitsgebrek sindroom
Wat doen Vigs aan die liggaam? Maak die liggaam baie siek
Wat sal gebeur sonder behandeling vir Vigs? Die persoon sal sterf
Waarvan sterf pasiënte wat Vigs het? Nie van Vigs nie, maar eerder van siektes wat hul weens Vigs-infeksie verkry
Wat is daar vir Vigs? Mediese behandeling
Wat doen die mediese behandeling vir Vigs? Dit neem nie die Vigs weg nie Laat die persoon ʼn gesonde lewe lei Solank hul hulle medikasie behoorlik gebruik
Wie kan MIV en Vigs kry? Enigiemand
Noem 4 verskillende maniere om MIV en Vigs te kry? *Van besmette bloed. Word oorgedra deur liggaamsvloeistowwe waarvan een bloed is *Babas kan MIV van die ma kry tydens geboorte of van borsvoeding *Van besmette naalde *Deur onbeskermde seks
Hoe kan jy nie MIV kry nie? Deur te soen Omhels Hande vas te hou Eetgerei te deel ʼn Bed te deel Aanraking Nies Muskiete Toiletsitplekke Of aan iets te raak waaraan ʼn persoon met MIV geraak het nie
Wat is die enigste manier om vas te stel of iemand MIV-Vigs het? Deur middel van bloedtoetse
Wat is iemand wat met die MIV-virus besmet is? Hulle is MIV-positief
Hoekom is dit belangrik dat mens jouself beskerm teen die virus en om jouself gereeld te toets? Jy mag lank die virus hê sonder dat jy dit weet Jy kan die virus oordra aan ander sonder dat jy dit besef
Hoe kan mense met die MI-virus ʼn lang en gesonde lewe lei? Deur die regte medisyne op die regte manier te neem
Wie verskaf medisyne aan persone met MIV en vigs? Hospitale en klinieke
Vrywillig By wyse van keuse
Liggaamsvloeistowwe Enige vloeistowwe van die liggaam, bv. bloed en speeksel
Weggooibare Iets wat weggegooi word
Hoe om jouself teen infeksie deur bloed te beskerm *Moet nie naalde deel nie *Vrywillige toetsing *Moenie aan iemand se bloed raak nie *Was jou hande gereeld *Hou rubberhandskoene by huis
Moet nooit naalde deel nie Gebruik naalde vir inspuitings slegs een keer By hospitaal en kliniek maak seker suster gebruik nuwe naald
Vrywillige toetsing MIV kan 10 jaar in liggaam bly voordat liggaam begin siek raak Persoon kan MIV na ander mense versprei Doen bloedtoets by kliniek, hospitaal of vrywillige toetsstasie
Moenie aan iemand se bloed raak nie Moenie aan oop sere wat bloed het raak nie Gebruik handskoene, as daar nie is nie gebruik plastieksakke Gooi handskoene of plastieksakke altyd weg
Was jou hande gereeld Moenie aan siek persoon se liggaamsvloeistowwe raak nie Was altyd jou hande
Hou rubberhandskoene by huis Weggooibare rubberhandskoene by die huis in geval van nood Anders trek plastieksakke oor hande Gebruik indien jy iemand help wat bloei Gooi handskoene en plastieksakke weg na gebruik
Watter land het die hoogste voorkoms van MIV/vigs infeksies in die wêreld? Suid-Afrika
Wie word deur MIV/vigs geraak? Alle Suid-Afrikaners
Angswekkend Skrikaanjaend
Wat is belangrik in en om die swembad? Veiligheid
Wat is wys om te doen voordat jy swem? Om gemaklik in die water te voel
Hoe kan dit wees onder die water? Dit kan angswekkende wees
Wat moet jy doen voordat jy in die swembad klim? Stap eers om die swembad en kyk hoe diep dit is
Voorkom Stop
Wipplank Wanneer een opgaan, gaan die ander een af
Wat kan voorkom word indien jy weet wat om te doen by water? Die meeste verdrinkings
Wat is belangrik as jy moet inspring in 'n swembad om ʼn vriend te help? Om te weet wat om te doen
Wat moet jy nie doen as jy iemand anders wil help in 'n swembad? Moenie kanse met jou eie lewe waag nie
Wat moet jy doen as jy iemand anders wil helpin 'n swembad? Tree vinnig op maar dink voordat jy tot aksie oorgaan
Wat moet jy doen met die persoon wat verdrink? Probeer om die persoon met ʼn paal of stok by te kom en nader te trek
Wat moet jy doen as jou pogings nie werk nie om iemand te help wat verdrink? Spring met ʼn reddingsband in
Waarheen moet jy die persoon in nood bring? Na die kant van die swembad, rivier of dam
Voetganger Persoon wat langs die pad loop
Passasier Iemand wat in ʼn motor, taxi of bus reis
Fietsryer Persoon wat op fiets ry
Padgebruikers Mense wat die pad in 'n voertuig of te voet gebruik
Organisasie Groep
Waarmee help verkeersreëls? Om veilig op die paaie te wees
Wanneer is jy ʼn voetganger? Indien jy na die skool of winkels stap
Wanneer is jy ʼn passasier? Indien jy per bus, taxi of motor skool toe gaan
Wat is jy wanneer jy ʼn fiets skool toe ry? ʼn Fietsryer
Wie is almal padgebruikers? Voetgangers, passasiers, fietsryers en voertuigbestuurders
Wat moet alle padgebruikers ken en gehoorsaam? Die verkeersreëls
Wie moet veral verantwoordelikheid neem om die verkeersreëls na te kom? Voetgangers en fietsryers
Wat dui aan wanneer en waar voetgangers ʼn pad kan oorsteek? Padtekens
Waarheen lei of vat die padtekens voetgangers? Na oorgangplekke, bv. voetoorgang of ʼn verkeerslig (om oor 'n straat te kom)
Wat het skole wat help om skoliere veilig oor paaie te kry? ʼn Skolierpatrollie
Waarvoor moet passasiers verantwoordelikheid neem? Vir hul eie veiligheid deur verantwoordelik in motors, taxi’s en busse op te tree
Wat moet jy doen wanneer jy van ʼn taxi of bus af klim? By duidelik gemerkte stopplekke afklim Moet nooit oor die pad hardloop nadat jy afgeklim het nie Wag dat taxi of bus weg is voor jy die pad oorsteek
Wat moet jy altyd dra wanneer jy per motor reis? ʼn Sitplekgordel
Wat moet jy doen wanneer jy by trein stasie of naby ʼn spoorlyn is? Jy moet altyd van die spoorlyn af wegbly
Wat moet jy doen as jy in ʼn trein is? Weg bly van die deure As trein beweeg, sit op een plek en moenie rondloop nie Hou volwassene se hand vas as jy op en af klim van ʼn trein af
Waarmee het Suid-Afrika ʼn spesifieke probleem? Met die veiligheid van voetgangers op paaie
Wie moet leer om veilig te wees deur verkeersreëls te gehoorsaam? Voetgangers en voertuigbestuurders
Hoekom is dit belangrik dat elkeen verkeersreëls leer en gehoorsaam? Omdat ongelukke op Suid-Afrikaanse paaie toeneem
Waar moet voetgangers altyd loop? Aan die kant van die pad of op die sypaadjies Loop aan kant waar jy die verkeer kan sien
Waarvan moet jy seker maak as jy ʼn pad oorsteek? Dat daar nie verkeer aan kom nie
Wat is die naam van die Suid-Afrikaanse organisasie wat mense opvoed oor die belangrikheid van padveiligheid? Arrive Alive
Kieme Klein organismes wat siektes kan veroorsaak
Kontak Aanraking
Eetgerei Messe, vurke, of lepels
Oppervlakke Die buitekant van iets, sykante en bokante
Higiëne Skoon, gereinig wees
Persoonlik Privaat, eie
Wat is belangrik om skoon te hou? Jou liggaam en huis
Wat kan gebeur as jy nie was en jou huis skoon hou nie? Jy kan siek word
Wanneer versprei kieme vinnig? As jy nie persoonlike en huishoudelike higiëne beoefen nie
Wat moet jy elke dag doen? Jy moet was en tenminste een keer ʼn dag tandeborsel
Wanneer moet jy jou hande was? Nadat jy die toilet gebruik het en voordat jy eet of kos voorberei
Hoe kan siektes voorkom word? Deur skottelgoed, huishoudelike oppervlaktes, toilette en badkamers te was
Wat moet jy nooit deel nie? Koppies en eetgerei
Op watter maniere versprei kieme? Deur menslike kontak en die lug
Wat kan gebeur as jy verkoue het en jy nies? Die kieme kan versprei deur die lug na iemand anders
Wat is belangrik as jy verkoue het en jy nies of hoes? Om in ʼn snesie te hoes of te nies, en daarna jou hande te was
Wat moet jy nie doen as jy siek is nie? *Moenie op iemand anders hoes of nies nie *Moenie kos, borde of eetgerei deel nie *Moenie kos vir iemand voorberei nie, was jou hande gereeld *Moenie aan oppervlakke raak nie *Moenie op iemand se foon praat nie
Wat moet jy doen as jou maat siek is, en jy kom in aanraking met hom/haar? Moenie aan jou gesig, neus of oë raak nie Was jou hande
In watter wêreld kan ons nie leef nie? In ʼn kiem vrye wêreld
Hoekom is sommige kieme goed vir ons? Omdat hulle ons liggame help om ander kieme te beveg
Watter persoonlike items kan nie gedeel word nie vir higiëniese doeleindes? *Tandeborsels *Handdoeke *Haarborsels *Sponsies of waslappe
Waar groei kieme maklik en vinnig? In klam en warm plekke wat nie dikwels skoongemaak word nie
Noem plekke waar kieme maklik groei? *Agterkant van badkamer wasbakke *Op sponsies
Noem 5 daaglikse reëls vir goeie persoonlike en huishoudelike higiëne? *Hou hande skoon deur met seep en water te was *Moenie persoonlike items met ander deel nie *Borsel jou tande tenminste twee maal per dag *Vee altyd jou neus met ʼn snees doek en was jou hande daarna
Besoedeling Ongesonde vuil dinge wat vuil water, vuil lug, rommel en gevaarlike afval vullis insluit
Onwettige stort (afval) Afvalgoedere op plekke laat wat nie vir vullisverwydering bedoel is nie
Toekomstige generasies Die mense wat in die toekoms gebore sal word
Wat beteken ʼn gesonde omgewing? Dat jy in ʼn huis, gemeenskap, samelewing en wêreld bly wat gesond is vir jou
Wat is gevaarlik vir mense? Ongesonde omgewings – beskadig die aard
Wat doen besoedeling? *Maak plekke ongesond *Kan lug affekteer, soos rook en uitlaatgasse
Wat kan besoedeling affekteer by water? Die water as mense rommel strooi of goed naby water stort – kan veroorsaak dat visse en plante doodgaan
Wanneer word grond besoedeling veroorsaak? Wanneer rommel mense rommel strooi of dit onwettig stort
Waarna lei ʼn ongesonde omgewing? Tot siektes onder mense, maar ook plante en diere
Wanneer kan gesinne siek word? Wanneer hulle nie skoon water het om te was, te drink en mee te kook nie
Waarvan kom lugbesoedeling? Van oop vure, fabriek rook en motors
Waar broei kieme? Op vullishope
Wat kan lugbesoedeling veroorsaak? Bors infeksies
Wat kan siektes versprei? *As mense naby plekke woon waar vullis gestort word *Om in vuil huise te woon *As kos nie vars is nie *Muskiete, bosluise, vlieë en rotte kan siektes versprei
Wat sê die Suid-Afrikaanse Grondwet oor ons regte by omgewing? Dit sê jy het die reg op ʼn gesonde omgewing
Watter verantwoordelikheid het jy by die omgewing? Jy het verantwoordelikheid om na jou omgewing om te sien om seker te maak dat dit gesond vir jou en die toekomstige generasies is
Handves van regte Gedeelte van Grondwet wat regte van alle Suid-Afrikaners lys
Voeding Voedsel
Verantwoordelikhede Pligte
Gebalanseerde dieet Gesonde eet styl wat alle voedselsoorte insluit
Proteïene Belangrike voedselbron wat in vis of bone aangetref word
Koolhidrate Stysels wat in aartappels aangetref word
Wat gee elke kind die reg op basiese voeding? Die Handves van Regte
Wat gaan saam met regte? Verantwoordelikheid
Watter verantwoordelikheid moet jy hê saam met die reg om nie kos te mors nie? Jy moet verantwoordelikheid aanvaar daarvoor om gesond te eet
Hoekom moet jy ʼn gebalanseerde dieet eet? Omdat die verskillende voedsel verskillende werke in jou liggaam moet verrig
Wat is belangrik om elke dag te eet? *Vars vrugte en groente *Proteïen en koolhidrate
Wat benodig jou liggaam ook behalwe voedsel? Water
Hoeveel glase water moet jy elke dag drink? Ses tot agt glase water
Wat kan gebeur as jy die verkeerde tipe of te veel kos eet? Kan gaatjies in jou tande kry en jou tandvleis sal ongesond wees
Waar kan ons baie oor gesonde eet wyses leer? By die ouer geslag
Wat noem die Handves van Regte oor kinders en kos? Dat elke kind die reg tot basiese voeding het
Wat is jou voedsel verantwoordelikheid? *Moenie kos mors nie *Eet gesond sodat jou liggaam en brein gesond en sterk bly *Moenie te veel suiker inneem nie *Borsel altyd tande nadat jy soetgoed geëet het
Die Islam geloof se plek van aanbidding is: Moskee
Waar of onwaar: Moenie swem as 'n volwasse nie toesig hou nie Waar
Waar of onwaar: Tekens naby rivier en damme is nie belangrik nie, jy mag dit ignoreer Onwaar
Pilgrimstog 'n reis na 'n heilige plek
Tempel 'n gebou waar mense aanbid
Kruisiging Indien iemand aan 'n kruis gehang word tot hulle sterf
Opstanding Om na die dood na die lewe terugn te keer
Heilig Iets wat heilig of baie spesiaal is
Verligting 'n begrip van die waarheid
Aanbid Wys liefde en respek vir God
Kenmerk Iets wat eie aan byvoorbeeld 'n gebou is; iets unieks
Simbole Tekens of eenvoudige prente wat gebruik word om iets met 'n spesiale betekenis te verteenwoordig
Herderstaf Lang kierie met 'n gekromde punt waarmee 'n skaapwagter skape kan aankeer en vang
v.AE Voor algemene era
AE Algemene era
Sangoma Mense wat met die geeste praat en tradisionele medisyne beoefen
Voorvaders Familielede wat oorlede is
Beskerm Sien om na, hou in stand
Afstammelinge Nakomelinge of kinders
Mondeling Gesproke woorde
Skepping Om te vorm, veral met betrekking tot die skep van die wereld
Mites Tradisionele stories wat verduidelik hoekom dinge is soos wat hulle is
Dilemma Probleem of situasie waartydens 'n moeilike keuse gemaak moet word
Bedrieer 'm persoon wat ander verneuk of kul
Diverse Verskilliende
Saamwerk Mekaar help
Created by: IngeH
 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards