click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Sinonieme Afr Gr4
| Question | Answer |
|---|---|
| forseer | dwing |
| geraas | lawaai |
| garage | motorhuis |
| woedend | kwaad, boos |
| rympie | gediggie |
| voedsel | kos |
| rein | skoon |
| ontstaan | begin |
| aaklig | lelik, sleg, afgryslik |
| beskryf | uitbeeld, voorstel, omskryf |
| bly | opgewonde, verheug, gelukkig |
| chemie | skeikunde |
| kontinent | vasteland, landmassa |
| moeg | uitgeput, tam, energieloos |
| siek | ongesteld, onwel, ongesond, mankoliek |
| persent | geskenk |