click below
click below
Normal Size Small Size show me how
NW Graad 4
| Question | Answer |
|---|---|
| Ons bly op n _______, _______________ bal. | Ronde, rotsagtige |
| Wat noem ons die bal waarop ons bly? | Aarde |
| Wat is ons naaste ster | Die son |
| Die son gee vir ons ______ en ______ | Lig en hitte |
| Is die maan kleiner of groter as die aarde? | Kleiner |
| Waarom beweeg die maan | Die aarde |
| Wat is die grootste deel van die aarde bedek met | Water |
| Wat is tussen die groot water massas | Grond stukke |
| Wat is die lug om die aarde genoem | Atmosfeer |
| Die atmosfeer help om die aarde _____ te hou | Warm |
| Die atmosfeer beskerm die aarde teen ____________ | Strale van die son |
| Wat is kenmerke | Interessante deel van iets |
| Watter vorm is die aarde | Sfeer |
| Grond is _______ en ________ wat gemeng is | Sand en dooie materiale |
| Wat noem ons die oppervlakte van die aarde wat met water bedek is | Wateroppervlak |
| Wat noem ons die groot sout water dele wat die aarde bedek | Soutwateroppervlak |
| Wat noem ons die kleiner soutwateroppervlaktes | See |
| Wat is n vasteland | Een van die 7 groot grond dele van die aarde |
| Wat is n eiland | N stuk land, kleiner as n vasteland wat met water omring is |
| Wat is die atmosfeer | Laag lug om die aarde |
| Wat kan jy my vertel van die rotse binne in die middel van die aarde | Dit is so warm dat die rotse gesmelt is |
| Watter 3 goed bestaan die aarde se oppervlakte uit | Water, lug en land |
| Waar gaar die water op, op die aarde | Hol areas in die aarde se oppervlaktes |
| Wat noem ons die woonplek van alle lewende dinge op aarde | Habitat |
| Gee vir my n voorbeeld van n habitat | See vir vis, boom vir luiperd, miershoop vir miere |
| Om wat beweeg die aarde | Die son |
| Wat is die son | N bol brandende gas of n ster |
| Hoeveel planete is daar | 8 |
| Is die ruimte oneindig | Ja |
| Watter ander voorwerpe (behalwe planete en sterre) kry ons in die ruimte | Gasse en stof |
| Is daar lug in die ruimte | Nee |
| Wie is die mense wat in die ruimte in gaan | Ruimtevaarders |
| Is dit gevaarlik om direk in die son te kyk | Ja |
| Kan mens blind word om direk in die son te kyk | Ja |
| Hoekom sien ons die maan | Die maan is die naaste voorwerp aan die aarde |
| Is die maan warm en lig | New koud en donker |
| Hoekom sien ons die maan so helder skyn as die maan koud en donker is | Die son weerkaats op die maan |
| Hoe sien ons sterre | Soos baie klein liggies |
| Kan ons al die sterre sien | Nee |
| Hoekom kan ons nie die sterre in die dag sien as hulle helder skyn nie | Die son skyn te helder |
| Wat is die sonnestelsel | Die planete en die son |
| Waar in die sonnestelsel is die son | In die middel |
| Is die son ver of naby aan die aarde | Baie ver |
| Is die son groot of klein | Baie groot |
| Hoekom is die son belangrik | Die son gee hitte en energie vir dinge om te oorleef |
| Wat is n wentelbaan | Baan waar n planeet om die son beweeg |
| Is elke planeet verskillende afstande van die son | Ja |
| Het elke planeet hulle eie naam | Ja |
| Is alle planete dieselfde grootte | Nee |
| Lyk al die planete dieselfde | Nee |
| Kan jy die name van die planete gee | Mercurius, venus, aarde, mars,jupiter, saturnus, uranus, neptunus |
| Watter planeet is die naaste aan die son | Mercurius |
| Watter planeet is die verste van die son | Neptunus |
| Hoeveelste is die aarde van die son | Die 3rde planeetb |
| Watter planeet is die grootste | Jupiter |
| Watter planeet het ringe om | Saturnus |
| Is die lig van die son die begin van die energieketting | Ja |
| Gee n voorbeeld van die energie ketting | Koring kry lig by son om te groei, muis eer koring om te oorleef, uil eet muis om te oorleef |
| Waar kom die hitte wat sade help om te groei van af | Die son |
| Hoe word sekere diere warm | Die son |
| Watter twee soorte energie kom van die son af | Hitte en lig |
| Hoekom kan die son energie gee maar die aarde kan nie self energie gee nie | Die son is n bol brandende gas, waar die aarde n groot rots is |
| Hoekom is die son belangrik vir die watersiklus | Die son laat water verdamp |
| Wat sou met die watersiklua gebeur as daar nie son is nie | Dit sal nie werk nie en ons sal dood gaan |
| Is daar water op planete naby die son | Nee al die water het verdamp |
| Is daar water op planete ver van die son af | Ja, maar al die water is gevries |
| Wat noem ons die gate op die maan | Kraters |
| Watter twee goed kan jy op die maan kry | Rotse en stof |
| Wat het mense van die maan saamgebring aarde toe | Klippe |
| Is die rotse op die maan dieselfde as die op die aarde | Ja |
| Het die maan lug | Nee |
| Kan daar lewende dinge op die maan oorleef | Nee |
| Wat sal gebeur as mense water en lug op die aarde besoedel | Die aarde sal nie meer lewende dinge kan he nie |
| Watter form is die maan | Ronde bal form |
| Wat moet ruimtevaarders doen om op die maan te oorleef | N ruimte pak dra |
| Is die maan grootter od kleiner as die aarde | Kleiner |
| Is die maan nader aan die aarde of die son | Die aarde |
| Is daar enige ander planete wat nader aan die aarde is as die maan | Nee |
| Hoekom kan die son nie op die hele maan skyn nie | Die maan is rond |
| Wat noem ons die veranderende patroon van die sonlig op die maan | Fases van die maan |
| Noem vir my 5 verskillende fases van die maan | Nuwemaan, sekelmaan, kwartier, bolmaan en volmaan |
| Hoekom maak die maan nie sy eie lig nie. | Die maan is nie n bol brandende gas nie |
| Wat herhinder die fases van die maan vir party mense | Wanneer om oeste te plant en verskillende gelowe |
| Wat het die san mense geglo oor die maan se vorm verandering | Die maan is man wat die son kwaad gemaak het. Die son kap stukkies van die maan af, elke keer voor hy dood gaan laat die son hom weer groei en begin dan weer van voor af stukkies af kap. |
| Wat glo die tswana geloof oor die merke op die maan | Vrou wat n baba op haar rug dra of n vrou wat n bondel hout op haar rug dra |
| Wat is die xhosa storie van die nuwe maan | Die see maak n groot gat toe. In die gat is baie nuwe mane. Sodra een maan kla is rys daar n nuwe een uit sy gat |
| Wat glo die Sotho venda en tswana mense oor die rigting van die maan | Wanneer die punte van die maan opwaarts wys het die siektes weg gebly en die mense was veilig. Wanneer die maan afwaarts wys het die siektes mense aan geval en mense moes nie in die aand buite wees nie |
| Wat is n vuurpyl | Lang hoe struktuur wat in die ruimte gestuur word |
| Wat beteken lanseer | Ruimtetuig in die ruimte te stuur |
| Wat beteken Nutslas | Die goed en mense in die vuurpyl |
| Wat beteken n voertuig | Om mense of goed van een plek tot n ander plek te vat |
| Wat beteken aandryf | Om iets voorentoe te stoot of beweeg |
| Wie het die wette van beweging voorwerpe op die aarde ontdek | Sir Isaac Newton |