click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Afrikaans idiome K.
Question | Answer |
---|---|
Wik en Weeg | Onseker |
As jy in Rome is maak jy soos die Romeine | Aanpas |
'n naald in 'n hooimied soek | Moeilike taak aanpak |
Mens kan jou deur 'n ring trek | Netjies |
Vere maak die voel | Uiterlike |
Jy kyk 'n gegewe perd in die bek | kritiseer 'n geskenk |
broertjie dood le aan iets | verafsku |
Aanstoot gee | Belediging |
hare opsy tande he | braaf |
ore tuit | goed luister |
as 'n bobbejaan in die spieel kyk...sien 'n bobbejaan...nie spieel se skuld | maak vrede met wi jy is |
Van die hand wys | iets afkeer |
vir 'n vale | angstig |
dag des lewens | nooit ooit |
uit die veld geslaan | verstom |
te ondermyn | te onderdruk |
'n vlieg in die salf | iets onaangenaam te veroorsaak |
die waarheid maak seer | ds nie altyd lekker om die waarheid te weet nie. |